Dis Hoe Dit Is Met Steve

OK as jy hom nog nie het nie sorg dat jy hom kry hoe gouer hoe beter.  Ons wag mos al lank genoeg hiervoor en met twee splinternuwe Steve songs op en daarby nog ‘n hele handvol, sommer 2 cds vol, van ons beste musiek, is daar enige rede waarom jy nie ‘n laat kersgeskenk of ‘n vroee nuwejaars geskenk verdien nie?

Ek kon nie vasstel of Musica hom het nie, maar click hier: Loot.co.za: Dis Hoe Dit Is Met Steve. en jy kan hom sommer laat aflewer!

Lekker luister.

Welgedaan Steve, ‘n baie goeie produksie met uitstekende balans.

UPDATE:   Ok ek gaan jou tyd spaar, moenie moeite doen met Musica of Top CD nie, hulle het hom nie, glo nie eers op hulle stelsel nie wat beteken hulle weet nie van dit nie.  Super CD is weereens tops en het wel voorraad, so maak plan om by Westgate of enige ander Super CD winkel uit te kom!  Kalahari.net het hom ook, maar teen R10-00 meer as Loot.

Lekker luister 😆

Advertisements
This entry was posted in Steve.

2 comments on “Dis Hoe Dit Is Met Steve

  1. boebelaberry sê:

    Het hom voor kersfees gekry en ek dink dis puik. Maak regtig die Steve kolekksie ‘n ware “versameling”! Geluk met die groot dag. Ek wens julle ‘n vol en gelukkige lewe saam toe. Groetnis

  2. ingrid sê:

    Baie dankie Petro, ons kon nie vir ‘n mooier dag gevra het nie.
    Al wat my pla van die cd is die verspreiding daarvan. Hoekom moet mense sukkel om iets op die rakke te kry. Ek het gister sommer uit beginsel nie ‘n ander cd by Musica geskoop wat Hannie graag wou gehad het nie, eerder die moeite gedoen om Super CD toe te gaan en toe in elk geval minder daar betaal daarvoor, maar jy’s reg dit is ‘n puik cd en’n moet vir elke versameling, omdat dit so ‘n wye verskeidenheid musiek bevat is dit ook ideaal vir ons om te speel terwyl ons ry en is dit dan ook die cd van keuse.
    Mooi dag vir jou 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s