Bye 4 Now

Lekker aand vir almal.  Smurfi dit reen en die hitte is gebreek hier, sal jou so bietjie stuur.

Ek is nie more hier nie, eers weer Don. terug, ons twee kleintjies Quinton en Shandre gaan graad 1 toe so ek sal daar wees.

Sterkte vir almal met skool kinders wat more weer moet terug in die roetine.  Meermin, gee bietjie kosblik resepte daar toe man?

Advertisements

6 comments on “Bye 4 Now

  1. meermin sê:

    Maak so loer maar bietjie later in op my kook saam blog, ek loop net nou moet gaan papiere opgetel by die garage waar ek destyds my kar gekoop het.

  2. Ogies sê:

    Koeeeeweeeee. En waar was jul spannetjie nogals hier oor die nuwe jaar huh? Ek dog ons gaan nou lekker lemon meringue en koffie nuttig? 😥

  3. Ingrid Marais sê:

    Dankie MM sal gaan loer.

  4. Ingrid Marais sê:

    Ogies, my reply wil nie werk nie 👿 ek stuur jou ‘n posduif.

  5. Liewe Heksie sê:

    Hi Ingrid. Lanklaas gecomment hier, maar lees nog gereeld hoor. Happy belated congrats vir jou en Hannie! Dit kook behoorlik deesdae op die blog nê? Lyk my die gemoedere loop hoog jong. Hoe het die kiddies se gesiggies gelyk toe hulle die see vir die eerste keer sien? So bly julle het die vakansie geniet. Hier by ons in die Suid-Kaap is dit nog hel droog. Ons was op ‘n toegelate 20Kl per huishouding, maar dis nou verminder na 10Kl. Dis vrek min en steeds bly die reën weg.

  6. Ingrid Marais sê:

    Hi Heksie, hoop dit reen gou. Daar is baie dinge waarsonder ‘n mens kan lewe, maar water is die een ding wat onmisbaar is. Sterkte.
    Nee wat die kiddies was so opgewonde, hulle kon nie ophou kyk nie. Ongelukkig was ek besig om te bestuur toe hulle hul eerste blik gekry het, maar toe hulle uit daai motor klim het die sterre geskyn.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s