Jay – die agtergrond

😆  Ek het nie al die inligting oor Jay vir julle gegee nie.  Natuurlik wou Hannie die mooie mannetjie van nader gaan hallo se, maar soos altyd het sy aan my gedink 😉  Sy het gesorg dat hy ‘n song in die playlist insluit wat deel van die onthaal by die troue was en wat al vir lank deel van ons is:

Every time I look at your face
I get this feeling
Every time I look in your eyes
It starts healing
Every time we walk side by side
Yes I get this feeling
Because it’s love, yes it’s love
Oh it’s love
Chorus:
And we climb a step
Every day it’s you and I
We climb a step
Every day and every night
It’s every time you look at my face
You give me this feeling
Every time you look in my eyes
My heart starts to tumble
Oh I think of you all the time
It’s you I believe in
Because it’s love, yes it’s love
Oh it’s love
Chorus 3x
Every time I look at your face
I get this feeling
Because it’s love, yes it’s love
And it’s love

Hoe kan ek nou vir iets mooier as dit vra?  Dankie Jay, dat jy ‘n great ou is, ons het die stille boodskap gekry, maar meer dankie my engel dat ek die beste in die wereld gekry het.

P.S. Kan julle sien Wip was hier, kyk my mooi wolkie, dalk vra ons haar nog om eendag die video te kom op sit hier.  Onthou ek is IT-challenged.

Advertisements

One comment on “Jay – die agtergrond

  1. Smurfi sê:

    Net so vinnig vir Wippie hallo kom sê, ons mis jou net so baie, jy moet meer kom inloer!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s