Masels in die Kaap!

Willa2, Liewe Heksie en al die ander maters daar ver, hierdie boodskap is spesiaal vir julle.  Masels het versprei van Gauteng af tot daar by julle ouens.  Een van die dinge wat nie so algemeen bekend is nie, is dat al is jy as kind ingespuit vir bv. Masels jy dit steeds dalk nou kan kry.  Met die nuutste navorsing is bevind dat die immuniteit wat deur inenting verkry is nie lewenslank hou nie, maar so vir gemiddeld 20 jaar, daarom dat ons met die uitbraak in Gauteng gesien het dat volwassenes die siekste geword het en mense wat kon se, maar ek het al my inspuitings gehad het dit steeds gekry.  Beste raad is:  gaan kry nog ‘n inspuiting, gou voor al die spuitstof op is, dit is wat in ‘n stadium hier gebeur het.  Vat sommer die hele gesin.  Hoop nie julle word siek nie.

Cape measles outbreak
Western Cape health authorities say they are on high alert after receiving reports that nearly 250 people around the province have contracted measles in the past 5 months. The provincial department of health on Monday [1 Feb 2010] confirmed that the 236 laboratory confirmed cases of the highly contagious disease reported around the Western Cape since September [2009] warranted describing it as “an outbreak”.
The department has already started implementing measures to address the unusually high number of cases. It has announced that a national mass immunisation programme, which was due to start in April [2010], has been pushed forward and will now begin in February [2010]. Measles is characterised by a high fever and skin rash. It mainly affects young children. In some cases, it can cause brain damage. Flu-like symptoms precede the first appearance of a rash.

Western Cape Health Department spokeswoman Faiza Steyn said that by Friday [29 Jan 2010], 236 laboratory confirmed cases of measles had been reported in the province since September [2009]. No deaths have yet been reported in the Western Cape [province] as a result of the disease. Out of these confirmed cases, only 10 involved people over the age of 40. Steyn was unable to quantify how many adults had been diagnosed with measles. The new cases, however, have been confirmed in cases involving patients as young as 6 months old.

Both Gauteng and KwaZulu-Natal [provinces] were hit by measles outbreaks late last year [2009]. More than 1000 children in Gauteng contracted measles in the space of 3 months. The Gauteng outbreak also saw one Joburg [Johannesburg] prison being quarantined because 51 inmates there had been diagnosed with measles. More than 3000 cases at

27 courts had to be postponed in Joburg as a result of the quarantine.

The Eastern Cape [province] has also experienced a surge in measles cases during the past month. A 25-year-old man from Tshezi village outside Mthatha died on 3 Jan 2010 after contracting the virus from a two-year-old who came to visit during Christmas holidays from Gauteng.

By mid-January [2010], there were 50 suspected measles infections reported from villages of Mathojanini, Thwalikulu, Mpaku, Zidindi, Ngcwanguba, Kwaiman and Tshezi.

A team from the Eastern Cape Health Department travelled around the province to vaccinate people against measles. And north of the [South African] border, 22 people died in Zimbabwe during the month of December [2009] because of a measles outbreak there.

Steyn said Khayelitsha, Mitchells Plain, Gugulethu, Athlone, and the Cape Winelands region were hotspots for the current outbreak.

“The department can officially confirm an outbreak of measles in the province. All health facilities have been notified to be on alert,”

Steyn said.

She said the department had first noticed an increase in recorded measles cases in September last year [2009]. The numbers had started climbing after the festive season, when many people were travelling back into Western Cape province after spending time in other parts of the country. Damaries Fritz, the chairwoman of the Cape Metro Health Forum, has meanwhile criticised the department for “downplaying” the outbreak. She said even though the forum was at the coalface of health care, and was supposed to be informed of such outbreaks, it had only learnt about the surge in measles cases on [Fri 29 Jan 2010], during a meeting with an official from the health department. Fritz said the forum was told by a health department official that there was an “outbreak” in some parts of the province, particularly in Mitchells Plain and Khayelitsha.

Steyn denied a cover-up, and said the provincial department had fed the information to the national department for dissemination. Steyn said a multi-phased national department of health immunisation project, designed to tackle measles and polio, had been planned to start in April [2010]. The project would now start this month [February 2010], she said, and this was a direct consequence of the Western Cape measles outbreak.

[Byline: Sipokazi Maposa]

Measles alert issued in Cape Town

The city of Cape Town on Monday [1 Feb 2010] issued a warning about a measles outbreak. “A measles outbreak which started in Gauteng [province] last year [2009] has spread to all provinces in the country, including the Western Cape,” said the city’s health department spokesperson Ivan Bromfield. He said more than 100 cases of measles had been reported in Cape Town since October [2009].

Measles is a viral infection and is characterised by a cough, runny nose, fever, and a blotchy red rash that appears several days after the initial symptoms. A person who contracts measles is infectious the day before the symptoms occur, and for about 4 days before and after the rash appears.

“The rash first develops in the facial area, with swelling of the eyes, conjunctiva, and a redness of the mouth. The rash then spreads over the body within 3 to 7 days,” said Bromfield. After the 2nd day of the rash, there is minimal risk for infecting others.

Measles was most severe in children who are malnourished and under the age of one. Measles was also more severe in adults than in children over 2 years old, with potential complications including ear infections, diarrhoea, pneumonia, croup, and convulsions. Health officials recommend that all children routinely receive a measles vaccination at 9 months and a booster injection at 18 months.

“Measles immunisations are available free of charge from all city health clinics,” said Bromfield. “Measles is a preventable disease, and the city urges residents to be aware of the symptoms and to ensure that their children’s vaccinations are up to date,” he said.

Communicated by:

HealthMap Alerts via ProMED-mail

Cupcake voor julle hierheen kom moet jy dalkies net gou hier lees:  Measles appears now to be prevalent throughout South Africa with both adults and children at risk, indicating incomplete vaccine coverage.

Visitors to South Africa should ensure that they have adequate protection. Measles infection, although usually mild, can have serious consequences for non-immunised or partially immunised children and adults.

Advertisements

5 comments on “Masels in die Kaap!

  1. Liewe Heksie sê:

    Ag nee man Ingrid nou’s ek skoon bang gelees! Dankie vir die info. Vergun my asb ‘n paar vrae aangesien jy die Infeksiebeheer ekspert is hierrond. 1) As die inenting 20 jaar hou, is dit seker nie nodig dat ek my 11- en 16-jarige kids weer neem daarvoor nie? of is dit? 2) Waar begin die uitslag gewoonlik en hoe lyk dit? 3) My kinders het nog geen kindersiektes gehad nie. Nee genuine – absoluut niks. Wat sal die rede hiervoor wees?

  2. Ingrid Marais sê:

    Jy het nie nodig om die kinders weer te neem nie, mits die eerste inenting effektief was. Ongelukkig is daar nie ‘n manier om te weet nie. As jy vertrou dat die persoon of plek waar jy dit laat doen het geweet het wat hulle doen en dit reg gedoen het, nie net die inspuiting nie, ook al die ander goed soos dat hulle betroubaar genoeg was om die spuitstof ten alle tye koud te hou, dit is gewoonlik waar die probleem inkom as die sg. koue ketting verbreek word is die stof nie meer effektief nie, ook as jy glo die stof het nie verval nie, dan is alles ok. Ek laat maar vir Amber hulle elke keer spuit as die ouens by die skole omgaan. Dit kan hulle nie skade doen nie. Ek is ook nie paranoies oor sulke goed nie.
    Ek sal fotos van masels plaas dan kan jy sommer sien hoe dit lyk ook.
    Die rede waarom jou kinders nog niks gekry het nie is moontlik juis omdat hulle korrekte immunisering op die regte tye gekry het, of omdat hulle ‘n baie goeie immuun stelsel het wat die goed in die pad af stuur voordat dit vatplek kan kry.
    Jy kan vir hulle ‘n aanvulling soos, Biostraph of sommer outydse Scotch emulsion gee, dit bou die immuunstelsel op.
    Moenie panic nie, dis die goue reel, maar moet ook nie besluit dis niks as ‘n kind siek is en jy voel in jou water iets is aan die gang is die ma 9 uit 10 keer reg. Ek het al gesien hoedat ‘n ma aandring op behandeling as ‘n dokter se die kind makeer niks en dan ‘n paar dae later kom die uitslae van die toetse terug en die ma was reg en die dr. verkeerd. Het daaruit ‘n les geleer om altyd na mamma te luister. 😉 Mamma knows best.

  3. Smurfi sê:

    Ingrid het my posduif al by jou uitgekom? man die ou duif is al skoon seniel en verdwaal soms 😆 maar vlieg wil hy nou uitsluitlik vlieg daar na jou toe!,…. toe stuur ek hom mos vanoggend so met die dsl. (telkom) so onder die vlerk hier weg met die boodskappie vir jou… ( jy weet die Do Broadband en al daardie lekker dinge van Telkom 😉 ….Nou sit ek hier en bekommer my mos nou oor die ou duif, hoop nie hy het weer gaan vashaak daar by teasers of so nie, en dan die flou verskoning van Telkom het hom nou voorgekeer en sy lisensie gevra ens. ens….

    Laat weet tog maar as die ou siel daar aangekom het dat ek tog weer die Rescue 911 skakel om hom daar te kom optel, anners kry hy not ‘n SOK weer die pad terug nie 😕

    Gee maar so bietjie water en dalk moet jy hom nou inent teen hierdie masels epidemie wat dreig mens weet nooit.

  4. Ingrid Marais sê:

    😆 Nee ek weet nie, lyk my jy sal daai rescue team moet uitstuur. Hier het ‘n duif van Wip kom land, maar sy’s naby so hy’t seker nie so moeg geword nie.
    Ek sal op die uitkyk wees en die water en ander goodies reg hou vir die resus aan die kant. 😉

  5. Smurfi sê:

    😆 nee jong dan weet ek nou nie, ek het nou al een van die ou duif (by the way sy naam is Noag) se kinners klein “Flash Gordon” gesê hy moet gou oorvlieg en kyk waar is sy pa dan met die mail 😉 Klein “Flash” is ‘n top atleet en sal sonder moeite daar kan uitkom, nou hou ek duimvas dat die Metro police hom nie vir spoed aftrek nie 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s