Dis Vrydag!!!!

Ok, ewe skielik is die server vol streke en mag ek weer nie prentjies kom post nie, vertel my van webfilter violation.

Hoop jy het ‘n great naweek, ons gaan rus en rus en rus.  Die week was ekstra lank, net omdat ek nog verlede naweek gewerk het, so eintlik was dit sommer twee weke aanmekaar!

Lekker rus en  baie geluk Kurt Darren met die verjaardag, as jy saam hom gaan party hou op die plaas, geniet dit!

Liefde van huis tot huis

Ingrid

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s