Steve S�: Entries – totsiens Eugene

 

 

 

 

 

Steve S�: Entries

.

Advertisements
This entry was posted in Steve.

34 comments on “Steve S�: Entries – totsiens Eugene

  1. Smurfi sê:

    Police: No condom found near ET
    2010-04-10 12:44

    Johannesburg – Police on Saturday denied that a used condom was found at the murder scene of AWB leader Eugene Terre’blanche.

    http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Police-No-condom-found-near-ET-20100410

    Dankie Vader vir dit. Niemand sou die storie glo nie, dit sou gaos gewees het.

  2. Ingrid Marais sê:

    Smurfi dit wys weer hoe onverantwoordelik en geldgierig die flippen media is.

  3. Smurfi sê:

    Ingrid, Ek het al gesien hoe bars die hel los, veral nou op die stadium, waar die mense almal so keelvol en g@tvol is vir al die moorde, geweld en korrupsie in die land en so kort na gister se emosie belaaide begrafnis. Buitendien as so iets ooit waar was, sou ek dit beslis nie geglo het nie, ek sou dadelik gedink het dit is ‘n geplante ding om die mans los te kry in hul verhoor.

  4. Smurfi sê:

    Dronk Jan Blohm huil en vloek by sy vertoning in Pretoria
    2010-04-09 22:10

    “F*k julle almal, ek sing nie verder nie. Julle is ’n klomp f****rs.”

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Dronk-Jan-Blohm-huil-en-vloek-by-sy-vertoning-in-Pretoria-20100409

    Ai toggie lyk my arme Jan Blohm het dit totaal verloor die keer, weer terug op die bottel, hy het so hard probeer om van die drankduiwel weg te kom sovele kere al, dis so hartseer.

  5. Smurfi sê:

    SONDAG Koerant se berig oor Steve wat wil politiek toe, ons gaan volgens hulle een van die dae kan stem vir onse Generaal! 😉

    Steve de la Rey

    http://jv.news24.com/Sondag/Nuus/0,,2192-2193_2579148,00.html

  6. Smurfi sê:

    Wie pomp wie? ( Eish tog, dan is die ou se naam nogal Wynand Windpomp, Die dametjie kan bly wees dat was ‘n windpomp, sy hoef gelukkig nie te komkommer oor swanger raak nie, 😆 ( net ‘n joke hoor ek kon nie help om te lag toe ek die ou se naam lees nie. )

    Jollie op patrollie se storie in die SONDAG

    http://jv.news24.com/Sondag/Nuus/0,,2192-2193_2579139,00.html

  7. Smurfi sê:

    4 val gesin aan en gil: ‘Sterf! Viva, Malema!’
    2010-04-12 00:22

    “Sterf wit man! Viva, Malema!”

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/4-val-gesin-aan-en-gil-Sterf!-Viva-Malema!-20100411

  8. Smurfi sê:

    Sorry maar die link hierbo wil nie werk nie, die een oor aanval op plaas:

    Só het vier gewapende rowers glo eergister omstreeks 05:00 tydens ’n plaasaanval in Bynespoort, sowat 5km van Mamelodi in die ooste van Pretoria, geskreeu toe hulle ’n gesin aangeval het.

    Duidelike bewys dat Malemma se lied en aanhitsery tog verantwoordelik is vir die plaas aanvalle, asook ander moorde op blankes.

  9. Ingrid Marais sê:

    Dankie Smurfi, met jou hier rond sal ons altyd weet presies wat aan die gebeur is.
    Cupcake, ek is so bly julle het die paintball geniet. Gisteraand op die reeks Northern Cape race het die ouens paintbaal gespeel, maar op een of ander manier het twee lelik in mekaar vasghol, daar was tot bloed, toe se ek nog vir Hannie dit moet ek vir CC gaan vertel, hoop daar was nie bloed by julle paintball gewees nie 😉

  10. Willa2 sê:

    Haai almal,
    Cupcake ek’s bly julle het die paintball geniet en daar was nie oorlogskade nie. Dis lekker om te hoor dat sommige kinders nog buitesport geniet. Deesdae bring die meeste mos maar al hul tyd voor rekenaars en “playstations” deur.

    Ek gaan so ‘n bietjie vir 2 weke weg wees. So julle moet jul soet gedra. Bobbejaantjie het aangebied om skoon te maak. ‘n Ware voorslag. Sy/hy was en maak skoon met handjies en ter selftertyd stof af met stoffertjie in die stertjie. Dis nou rerig “multi-tasking”. 😆

    Ek lees so almal se kommentare in die koerant op sekere berigte. Dit lyk my ons Suid-Afrikaners kan oor niks meer saamstem nie. Om nie eens van die taalgebruik van sommiges te praat nie. Dit maak my skoon skaam.

  11. Cupcake sê:

    Hey Ingrid! Nee ons was baie gelukkig, geen casualties nie, net Pabeer se ego 😆 Maar ek moet se daai balletjies klits vir jou amper stukkend hoor, vat so twee weke voor die pers kolle verdwyn. Ek moet net dit met julle deel *bloos* daar was ‘n groep manne vir hulle bachelors ……. toe skiet iemand die groom op sy oompabaloelie, sjym 😆 😆 (Dis Steve se woord daai). Sy anner boetie Darryl het in ‘n gat getrap, sy enkel geswik en vreeslik sit en ween en kners oor die pyn, en hy’t in tale gepraat wat ons nie ken nie.

    Willa, ek hoop jy gaan vakansie hou. Wees veilig en geniet, ons hou jou stoelkie en papborkie skoon en blink reg vir jou terug kom. Ons gaan jou biekie mis!

  12. Smurfi sê:

    Hallo CC. so bly julle het al die paintballe ontduik en survive!! Lekker gelag nou oor die “groom” se umpabaloelie 😆 Het Wortel hom darem mooi gedra tydens die groot geveg? Gelukkig het julle nie nodig gehad om vir Ingrid te laat uithol soontoe met stretchers nie 😉

    Willa, Geniet wat ookal jy vir die twee weke gaan doen ten volle, ons neem aan dit is ‘n lekker vakansietjie. Ons gaan jou vreeslik vermis, maar ek sien die blikke is mooi vol van die beskuit en koekies.

    Bobbejantjie gaan nog ‘n voorslag word hier in die kombuis, so wat van multi-tasking kan net voordelig wees, en entertaining ook!! en dan is bobbejante nog so goed met die kinners ook nê, kan die kinnners ure se vermaak verskaf 😉 Bobbejantjie dit is ‘n voorreg om jou namens al die Kombuissitters hier by ons te verwelkom! .

  13. Smurfi sê:

    Bellatjie,

    kom tree aan ek is besig met “roll-call” anners stuur ek die militêre polieste uit om jou te kom soek nê!!! netnou sit jy detensie 😉

  14. Cupcake sê:

    Smurfi, Wortel het dit baie, baie geniet. Hy het PikSwart 😆 uit die loopgraaf gekom van leopard crawl mettie gun en all. Hy was van de modder van sy neus tot sy tone! Hulle beplan reeds die volgende ene se Hasie. Wha ha, revenge op die 13-jariges wat hulle vol blou kolle geskiet het 😆

  15. Smurfi sê:

    CC. Ek kan my in dink die mans wat nie wil groot word nie 😆 natuurlik geniet hulle die oorlog, oorlog speletjies meer as die kinders, jy sê die kinders het vir hulle ore aangesit. 😆 Ek kan die prentjies so in my kop sien van die vreeslike groot geveg!

  16. Smurfi sê:

    Cupcake, as jy fotos het moet jy bietjie vir my mail dat ek kan sien hoe het die troepe daar uitgesien 😉

  17. Cupcake sê:

    Smurfi, ek stuur vir jou, ek moet vir Hasie ook stuur. Dit sous hier, so my usual kruppel konneksie is nou nog soos ‘n nat hoender ook ….

  18. Bobbejantjie sê:

    Môre al die kombuissitters! Is daar plek om die tafel vir ‘n ou mak bobbejaan? Kan al mooi uit ‘n beker ook drink. Ja Smurfie ek het net so gelag vir die Windpomp. Sien op ‘n foto hy’t ‘n hemp aan waarop staan “Beste Pomp In Die Dorp” Toe nou nie sulke profetiese woorde nie nê? Haai shame dalk is die ou onskuldig (of dalk nie). Only time will tell.

  19. Cupcake sê:

    Hey Bobbejantjie, ek het vir jou special cupcake gelos daar by Dankie vir die Skoonmaak. Se nou eers vir ons seblief, is jy ‘n vroukie of mannetjie bobbejantjie? Skuus ons is baie nuuskierig 😆

  20. Bella sê:

    Môre almal. Smurfi Bella is is hier gaan nou aantree. No problem…. Was net bietjie besig gewees. Willa 2 jy moet gou terug kom hoor, mis jou al klaar. Cupcake, sit ek nou hier en lag vir al daai blou kolle. Eina!! Solank julle dit geniet het is die kaap hollands. Gesels later weer. Hier het ñ verdwaalde hondjie by ons aangekom en ek het gou plakkate in die winkels opgesit en die spca gebel. Hoop maar die eienaars daag op. Shame dit is ñ pragtige hond. Scottish terrier. Leka dag almal.

  21. Smurfi sê:

    Bella,
    Jy het ‘n hart van goud, mense wat so omgee en lief is vir diere is puik mense met groot harte. Ek hoop regtig die eienaars sal by jou uitkom om die hondjie te kom haal, ag shame dalkies is daar ‘n kind of eienaar wat met dik gehuilde rooi oge rondloop en soek. Laat weet ons as hulle hom kom haal het.

  22. Smurfi sê:

    Bobbejantjie,

    nou lag ek eers lekker oor die “Beste pomp in die dorp” (het dit skoon mis gekyk op die foto) moet dalk wees dit het hom sommer in die selle in gepomp 😆
    Ek dink die ou kan dalkies onskuldig wees aan die verkragting, die girls is maar wild so by sulke feeste, ons sal maar wag en sien, hy sê hy kan sy onskuld bewys.

    Ek dink die mannetjie gaan sy van spoedig verander na iets anders as “Windpomp” hy gaan vir die res van sy lewe gespot word oor sy “windpomp”

  23. Bobbejantjie sê:

    Dankie vir die koekie met die pienk icing wat jy vir my gelos het Cupcake. Heerlik! Die pienk het mooi gepas by die pienk strik op my kop. Nee jong ek is nie daai bobbejaan van destyds nie. Ek’s baie erg oor Ingrid se blog en sal nie iets doen wat my naam sal laat verwyder nie. Netnou smyt sy my by die kombuis uit en belet my die werf!

  24. Bobbejantjie sê:

    Ek gaan nou eers vir my ‘n prentjie soek wat pas by my naam.

  25. Bobbejaantjie sê:

    Ek kyk net gou of my prentjie werk.

  26. bobbejaantjie sê:

    Ag nee man! Probeer weer.

  27. bobbejaantjie sê:

    Man! Hoekom sukkel ek so?

  28. bobbejaantjie sê:

    Moet julle nie aan my steur nie. Ek sukkel net gou so ‘n bietjie. Het Smurfie se expertise nodig.

  29. bobbejaantjie sê:

    Yes Yes Yes! Het sommer my naampie se spelling ook reggemaak. NOU gaan ons lekker gesels!

  30. Smurfi sê:

    bobbejantjie,

    As jy maar weet hoe onnosel is Smurfi as dit kom by prentjies, ek moet gereeld vir iemand vra om vir my ‘n prentjie te kry en op te sit Hahahahaha!!! Bobbie, dink jy nie jy het so bietjie teveel make-up so oor die neusie gesit nie? Ag maar toemaar , jy lyk te pragtig en ons is sommer klaar lief vir jou nes jy daar gemake-up is en al 😉 Nou weet ons beslis jy is ‘n dogterjie Bobbejantjie, met al die make-up en als.

  31. Smurfi sê:

    16 honde vergiftig – diere se bekke begin bloei
    2010-04-12 21:43

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/16-honde-vergiftig-%E2%80%93-diere-se-bekke-begin-bloei-20100412

    ============================================================================

    Ek het seer, ek het té seer. Ek kan nie meer aangaan nie,” het ’n misdaadslagoffer gister in Clubview, Centurion, aan sy vrou geprewel. Toe is hy dood.

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Ek-het-seer-t%C3%A9-seer-20100412

    =============================================================================
    Ek het so iets verwag!!!!!! Wat my bekommer is dat Steve landwyd optree, en dit is oral bekend waar hy gaan optree!!

    Dreigemente: Wagte pas Steve op
    2010-04-12 21:43

    Kaapstad. – Lyfwagte beskerm die sanger Steve Hofmeyr weens dreigemente van “omgekrapte swart mense” oor sy kritiek op mnr. Julius Malema, ANC-jeugligaleier

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Dreigemente-Wagte-pas-Steve-op-20100412

  32. Bobbejantjie sê:

    Môre ou Smurfie! Ek het ongelukkig nie ‘n spieël gehad nie, toe moes ek my make-up maar so op gevoel aansit. Wonder hoekom is Ingrid so skaars? Seker maar besig met werksdinge. Smurf het jy gesien vanoggend in die Burger dat Steve nou beskerm moet word deur lyfwagte? Blykbaar a.g.v. sy uitlatings oor Malemma.

  33. Bella sê:

    Hi almal. Bobbejaantjie ek het ook daai gelees van Steve. Smurfi sal die manskappe of is dit nou vroue bymekaar moet roep dat ons ñ plan van aksie kan uitwerk. Ons generaal kan mos nooit so in vrees lewe nie. Smurfie ek het nog steeds die hondjie hier by my. Ek kon sien sy kom uit ñ goeie huis en sy is spekvet. Dis hoekom ek sal aanhou soek, want daar is dalk kindertjies wat haar mis. Okey almal leka dag vir julle almal.

  34. Smurfi sê:

    Hallo julle kombuis maatjies,

    Bobbejantjie en Bella, ek het gisteraand gou die links hier kom plaas, ja jong ek was reeds so bekommerd dat Steve geteiken gaan word. Nogal iets om oor te bekommer soos hy sê hy tree landwyd op en dit word oral geadverteer.

    Wonder waar is Koppiekoekie en Ingrid vandag? dit is maar stil hier in die Kombuis.

    Bella ek hoop regtig die eienaar van die hondjie sal wel opdaag, dit is so tragies want sy verlang seker maar ook na haar mense.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s