Steve S�: Entries

Steve S�: Entries.

Advertisements
This entry was posted in Steve.

7 comments on “Steve S�: Entries

  1. Bella sê:

    Hi Ingrid en maaikies. Ingrid thx vir die foto,tjie. Hoop dit gaan goed met almal. ai ek het nou net weer gehoor van ñ plaasmoord. Cupcake die kaste is leeg hier in die kombuis na smurfi se verjaarsdag. Ons sal moet moue oprol.

  2. Ingrid Marais sê:

    Thx Bella, goed om weer kans te kry om saam met julle te kuier. Gelukkig is Willa2 ook weer hier en sy’s ‘n voorslag in die kombuis, so saam met Meermin se resepte kan ons nie verkeerd gaan nie. http://meermin.wordpress.com/

  3. Bella sê:

    ingrid. Ek het al Meermin se soppe gemaak. BAIE, BAIE lekker. Julle moet dit probeer. Hi Willa 2 welkom terug hoor.

  4. Bella sê:

    Smurfi hou ñ baie laaaaang birthday. Die dat sy so stil is. So nie is dit daai seekosse wat sy geëet het, daai mossels ensv as julle weet wat ek bedoel.

  5. Bella sê:

    Smurfi net ñ grappie hoor.

  6. Smurfi sê:

    Eish Bella, Nee ek is nog hier , sit met een seer oog, so ek kan nie baie lees op die PC. nie dan traan die oog en is bloed rooi, seker maar een of ander ontsteking, dokter maar met oogdruppels en salf.

    Ja Steve en die band van hom se ouens het so geheg aan mekaar geraak die afgelope (meer) as 2 jaar seker. Hulle het mos almal daar by hom in die huis gebly so dit is behoorlik soos klomp broers, hy gaan hulle beslis baie mis.

  7. Bella sê:

    Smurfi. Ai man, ek hoop jou oog is gou gesond. Ek kry ook gereeld die rooi en waterige oge. Dis nie lekker nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s