‘n Roosknoppie vir Paula

Advertisements
This entry was posted in Mense.

8 comments on “‘n Roosknoppie vir Paula

  1. Bella sê:

    Smurfi. Ek hoop jy kom lees hier. Ek het probleme met die founkie of die netwerk. Dis dieselfde as laas toe ek en jy nie kon in kom na die kuierplek toe nie. Wil net laat weet ek het BAIE gestem. Wag nou net vir die uitslag. Ons hou styf duim vas. Ek verstaan ook Burger het toe gisteraand gewen by supersterre. Sal gou weer gesels. Sal ñ comment hier los na die uitslag. Leka aand.

  2. Bella sê:

    JIP, DAAR DOEN STEVE DIT ALWEER. GELUK STEVE!!!!

  3. Smurfi sê:

    BELLA!!!!! En ek worry my morsdood of jy onthou om te VOTE!!! 😆 Dankie aan Ogies wat my kom roep het daar in die Kuierplek!! Ogies jy is ‘n ster!!

    Bella ek gaan namens jou gou boodskap los daar by die Kuierpek, sodat die wat daar lees ook kan weet onse Generaal het die vyand weereens verslaan!! 😉
    Klokit Bella more moet ons Vote dat die biesies bewe!! komandeer almal daar op wat jy kan ek doen dit die kant!!! Hy moet net WEN!! Ons moet Huilgenoot bewys wie is die SUPERSTER in SA. Beslis nie Kurt Darren nie.

    Lekker aand Bella! vanaand slaap ons heel lekker, more kap ons dit weer flou!!

  4. Bella sê:

    Smurfi. Ek sal so maak. Ek sal vote dat dit bars. Ek sal weer almal laat weet. Ek het juis vanaand weer airtime gekoop. Die generaal gaan gatskop. Hoop die founkie se probleem hou nie lank aan nie.

  5. Smurfi sê:

    Ag is dit nie die pragtigste kleinding nie, kyk net die rooi wangetjies, te cute! Baie geluk Paula!

    Bella, More is “D” dag ons moet vote sa al wat ons kan . Ek het vandag ook gesukkel met die internet, van die oggend af tot laat middag het dit eers reggekom, toe kon ek weer behoorlik kom lees. Dit was so stadig dat ek maar opgegee het . Kon nie eers Beeld lees nie dit goed het te stadig oopgemaak.

  6. Bella sê:

    Smurfi. Dit is ñ gesukkel so. Ek moet maar net geduldig wees. Founkie was al ñ paar keer in die drom vandag, dan gaan haal ek dit weer uit. LOL. Leka duks.

  7. Skoor sê:

    Jinne julle. Wat het julle teen Kurt Darren, behalwe dat hy nie kan sing nie?

    😆

  8. Ingrid Marais sê:

    😆 en natuurlik dat hy homself ver te veel like. Nee ou Marshmallow kan gaan so saam genoeg Irish Coffee.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s