Kom ons gooi die baba weg!

‘n Vrou wat geboorte geskenk het aan ‘n pragtige klein mensie het besluit dit is ‘n stuk gemors wat in ‘n vullis sak toegeknoop en weggegooi kan word!!! 👿  😈

Advertisements

17 comments on “Kom ons gooi die baba weg!

  1. Bella sê:

    Mòre almal. Ingrid ek kan nog nie die foto,s sien hierbo nie en ek gaan nie click daarop nie. Al wat ek kan sê dit is wreed. Ek kan dit nie glo nie. Hoe kan enige ma dit doen!!! My dogter het my nou gebel en vertel van die post daar by die kuierplek. Ek het gister op facebook gelees dat mense wat by die finaal van supersterre was gesé het Burger het gewen. Die storie moet mos stil gehou word tot vrydag. So dit is net gerugte. Ek persoonlik dink Giovanni het daai x-faktor wat ñ sanger moet hê. Ons sal vrydag weet, want soos ek reeds gesè het dit is net gerugte wat op facebook is, so ek wag maar tot vrydag.

  2. Smurfi sê:

    Ai tog Ingrid, Hoe kan iemand so iets doen!! Liewe hemel daar is sovele vrouens wat so bitter graag so ou pragtige babatjie sou wou hê!! daardie klein mensie kon ‘n wonderlike lewetjie gehad het by iemand wat hom/haar regtig bitter graag sou wou aanneem. Ai my hart is nou in stukke 😥 HOEKOM???? Mens kan nie eers na die fotos kyk sonder dat dit voel of iemand jou hart uitruk nie, Die trane val nou so op my keyboard ek kan nie eers mooi sien wat ek hier tik nie.

  3. Bella sê:

    Smurfi. Werk daai vingers al oortyd??? Ek bring my kant gehoor. Is nog vasgeval hier. Ek is net dankbaar Ingrid het nie die blog delete nie. Groete vir al die maaikies. Join julle binnekort. n mens kan net soveel sukkel en dan nie meer nie.

  4. Ingrid Marais sê:

    Bella, ek is so jammer jy sit al weer vas hier. Ek het jou vorige comment op die ander blog gaan copy en paste, net om seker te maak almal verstaan dit gaan oor hoorsê van Burger, net netnou word vertel dis die heilige waarheid want Bella het so gesê.

  5. Smurfi sê:

    Bella ek het ge- VOTE en sal manlief ook op kommandeer om te vote! en nog so paar ander ook!! 😉 Hoop jy kom gou reg met die founkie ons mis jou daar anderkant.

    Ja nee ek wag ook maar om te kyk wie is toe die wenner van Supersterre, Ek dink tog dat Giovani en Burger gaan albei groot sukses maak van hul onderskeie loopbane so dit maak nie veel saak nie, Giovanie het ‘n pragtige stem maar hy is meer kabaret tipe ou, sal goed vaar in musicals ook! Maar sing kan hy sing. Burger gaan ‘n helse groot sukses wees hy kort net daardie bietjie meer selfvertroue maar hy het ‘n unieke stem! So albei sal hul plekkie vind in die mark!! Julle moenie vir Burger onderskat nie hoor!! 😉 Ek hou van albei maar Burgertjie was die vorige week baie beter as Giovanie wat die aand se songs aan betref het ….ons sal kyk more aand!! dan sal ons sien wie was die beste van die twee vir die aand!

  6. Smurfi sê:

    Bella ek sal hier kom inloer vir die uitslag, jy kry dit altyd voor my! so ek maak staat op jou vir die regte uitslag van onse Generaal en Queen!!

  7. Ingrid Marais sê:

    Bella so van die uitslae gepraat waar hou jy die stemmery so dop? Ek onthou jy’t nou die dag vertel dat dit effe rustiger is, maar hoe weet jy dit? Ek het op die site rondgekyk, maar weet steeds nie waar nie.

  8. Bella sê:

    Ingrid thx hoor. Ja dit was op hoor-sê. Ek moes meskient maar stil gebly het. N mens kan nie alles glo wat ñ mens op die blogs lees nie. In die eerste plek mag niemand uit praat nie so meskient is dit ñ gekskeerdery.

  9. Bella sê:

    Smurfi. Beslis sal altwee dit maak in die musiekbedryf. Hulle is albei goed. Ons sal maar vrydag sien. Ek sal dadelik laat weet of die Generaal dit gemaak het. Ek moet weer gaan vote.

  10. Bella sê:

    Smurfi. Ek lees op Steve se facebook. Daar is ñ vrou sy is Steve mal. Sy comment gereeld daar. Sy bly op hoogte van die stemmery. Sy het nou net laat weet Steve was ñ uur terug 55% voor. Sy luister op die radio dan kom hou sy almal op hoogte. Sy was nog nooit verkeerd nie. Na die stemmery gaan sy dadelik na facebook om Steve te laat weet. As jy gedink het ek en jy is erg moet jy haar sien.

  11. Bella sê:

    Sorry Ingrid ek sien nou eers dit is jy wat gevra het waar ek van die uitslae lees. Lees weer soos my jis vandag. Antw is hierbo. Sorry weereens.

  12. Bella sê:

    Ingrid. Dit gons omtrent daar op facebook oor die Burger storie. Het jy gesien? En nou moet ek begin werk hier. Lekker daggie vir almal.

  13. Ingrid Marais sê:

    Bella ek lees bitter min facebook, net so dan en wan wat by Steve aangaan.

  14. Bella sê:

    S.0.S. SMURFI. STEVE GAAN 5 MENSE NA DIE TYD BEL OM PERSOONLIK DANKIE TE SÈ VIR DIE STEMMERY. JY MOET NET JOU TEL NO LOS OP SY FACEBOOK. 0 HEL, EK SOEK NOU AL DIE OU FOUNKIES IN DIE HUIS. HAHAHA. HY SÊ AS HY WEN VERKLAAR HY VANDAG AS N VAKANSIE DAG. LOL.

  15. […] 10, 2010 at 3:19 nm · […]

  16. Lewe die babatjie of dood?

  17. Ingrid Marais sê:

    Gielie die baba het gelewe toe hulle hom gekry het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s