Ek Vlug

Filed under Vriende Edit This

Vrinne

As julle die volgende week wonder waar ek is, ek vlug weg van vuvuzelas af!  Hier so reg langs die SABC is die geraas soms so erg dat ‘n mens nie eers kan tik nie, wat nog te sê ordentlik kan dink.

Nee, eintlik het ek ‘n week verlof geneem omdat die dagsorg waarheen die kinders gaan gesluit is, so ons vyf gaan vir ‘n week saam wees terwyl arme Hannie elke dag moet gaan werk.

Julle moet mooi speel die week, ek sal so van die founkie af inloer en kyk wat gaan hier aan.  Cupcake, ek watch jou en Ray baie mooi so met die bodypaint en al daai dinge

Geluk Bafana met die mooi spel gister, moet eerlik sê julle het my verbaas, ek het nie sulke gehalte verwag nie, sorry, maar ek kan redelik skepties wees.

Advertisements
This entry was posted in Vriende.

One comment on “Ek Vlug

  1. Bella sê:

    Ingrid geniet dit hoor. Ek het ook maar min hoop gehad vir Bafana. Darem goed dat ons nie die eerste ronde uit is nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s