Koffietyd!

OK, luister nou baie mooi, dis belangrik om die insturksies te volg, moenie sommer na die link toe storm nie.  Dit sal alles bederf.

1.  Gaan maak vir jou koffie, nee twee koppies, dit moet lekker sterk en romerig wees.

Beter nog, maak ‘n rooi chinno, wat is dit?  Vra jy, dis rooibos cuppachino.  Jy maak hom net soos gewone chinnos, maar met rooibos tee en room.

OK nou kom jy terug.  Het jy twee koppies gemaak, dis nodig, want kyk hier is ‘n gas wat saam gaan drink. (Jy gaan in elkgeval altwee koppies leeg drink voordat jy klaar gelees het, want jy sal dalk meer al een keer wil lees om al die mooi waarhede in te drink 😉 )

Nou mag jy maar die link oop maak en geniet dit.

steve_hofmeyr: http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&news_id=89447&cause_id=1270

Advertisements
This entry was posted in Mense.

6 comments on “Koffietyd!

  1. Paula sê:

    Ja nee, lekker lees …. saam met ‘n warm koppie Cappachino!

  2. Ingrid Marais sê:

    Hello Paula, het gelees daar by jou, jammer ek kry dit nie reg om daar ‘n comment te los nie. Sal maar hier vir jou laat weet dat ek hou van wat ek lees. Mooi middag vir jou.

  3. Bella sê:

    Ingrid.
    Ek was besig om koffie te drink en het toe maar dadelik by die link ingegaan. Ai, Bella is so trots op Steve. Ek lees my boek oor en oor. Ek het nou so lekker gelees. Thx vir die post.

    Smurfi. Jy moet gaan lees daar.
    Hi Paula.

  4. Ingrid Marais sê:

    Altyd n plesier Bella-maakie

  5. Willa2 sê:

    Lekker daar gelees. Sorry ek is glad nie ‘n tee mens nie. 😆 Ek het maar soos Bella gemaak en koffie gedrink. 😆

  6. Bella sê:

    Hi Willa2 en more aan almal.
    Die winter is my is my gunsteling seisoen, maar nou kan die somer maar kom. Ek dink ons het nou genoeg koud gekry. Dit lyk of ek 3 kg opgetel het met al die klere wat ek aantrek.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s