Happy Birthday to you

♪♫♪♫♪♫♪♫♪♫♪♫♥♥♥♥♥♥♥♪♫♪♫♪♪

♫♪♫♪♥♥♥♥♥♥♥♫♪♫♪♫♪♫♪♫♪♫♪♪♫

Advertisements

12 comments on “Happy Birthday to you

  1. Bella sê:

    Wat n pragtige seuntjie!!! BAIE GELUK.

  2. Bobbejaantjie sê:

    Hallo my kombuismaters! Waar is onse Smurfie dan vandag?

  3. Bella sê:

    Bobbejaantjie. Ons is baie hartseer. Smurfi is klaar met blogging. Lees op die Steve post.

  4. Kruppelkriekkie sê:

    Jongie, Jy’s bietjie haastig om die mannetjie geluk te wens. As ek dit nie mis het nie verjaar hy die 7de.

    Kriekgroete

  5. Bella sê:

    Môre almal.
    Dis vrydag en lang naweek. Julle moet dit geniet hoor en lekker rus as julle kan.

  6. Ingrid Marais sê:

    Kriekie n beautiful kind kan nooit genoeg geluk toe gewens word nie. Ek is van gistermiddag tot Dinsdagoggend weg van n rekenaar af. Mooi naweek, ek nurse my vrou wat die siekwees patroon gevolg het.

  7. Bella sê:

    Ingrid.
    Sè vir Hannie sy moet gou gesond word hoor. Rus maar lekker die naweek.

  8. Ingrid Marais sê:

    Dankie Bella, hoop dit gaan goed daar by julle, bly warm. xx

  9. Bella sê:

    Kombuismaters en lesers.

    life is full of beautiful things:
    Soft sunsets, painted rainbows, delicate blossoms, love, laughter, quiet moments AND FANTASTIC WOMEN LIKE YOU!!!
    HAPPY WOMEN’S DAY.

  10. Ingrid Marais sê:

    Elke vrou wat hier lees, onthou jy is spesiaal, jy is uniek en baie sterker as wat selfs jy besef. Mag jy n wonderlike vrouedag he.

  11. Cupcake sê:

    ‘n Baie mooi en geseende Vrouedag vir julle almal!

    Hoop almal word lekker bederf. Beste plek vir Vrouedag? Heeldag innie bed met brekfis, girly movies, popcorn, tjoklits en was dit af met so paar glasies pienk champagne! Dis te koud, calories klou nie in die koue nie 😆

  12. Bella sê:

    Hi Cupcake. Lekker om van jou te hoor. Dis maar stil van my Steve maaikie weg is. Hoop jy word ook lekker bederf so met Ray,tjie in jouse ore en die tjoklits.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s