Steve Hofmeyr Musiek

 

 

{{desc}}

via Steve Hofmeyr Musiek.

Advertisements
This entry was posted in Steve.

5 comments on “Steve Hofmeyr Musiek

  1. Bella sê:

    Môre almal. Hoop julle het lekker uitgerus. Het nou lekker gelees daar by Steve. Sjoe, Ben kon lelik seergekry het.

  2. Ingrid Marais sê:

    Ja, Bella, nou sien ons weer hoekom 1st for women spesiale rates vir vrouens gee. 🙂 Ek sal sommer Steve se ore gaan trek! Ek wil iets oorkom as ek hoor van kinders wat seerkry en ek besef presies hoe bad dit kon gewees het, maar dan kan ons hulle ook nie in watte toedraai nie al wil ons soms net te veel oppas. Hoe gaan dit met jou man?

  3. Bella sê:

    Ingrid
    Dit gaan okey nou dat hy by die huis is. Ek sukkel net om hom stil te hou. Hy kan mos nie stil sit nie. Ons moet vrydag weer terug dr toe. Ons sal dan seker ñ datum kry vir die volgende operasie. Dankie vir die belangstel hoor.

  4. Cupcake sê:

    Hello Bellakie!

    Bly jou man is tuis. Knyp sy ore as hy nie wil luister nie hoor!

    Die volgende een sal ook goed gaan, jy sal sien. Onthou om jouself ook so bietjie te bederf tussen al die nursie werk! Groete vir manlief en my Raykie maaikie daar!

  5. Bella sê:

    Cupcake.
    Ag, dankie maaikie. Het klaar jou boodskappie vir hom oorgedra. Hy sè dankie hoor. Lekker daggie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s