As jy `n sanger gaan skiet – “Dis Hoe” Dosis met Steve – Jacaranda 94.2

Gaan lees bietjie wat praat Steve oor John Lenon se moordenaar, sy eie oorlewing nadat hy op ‘n bekende hit list was.  Ek wonder nou net, net so min as wat Lenon se moordenaar buite sal oorleef sal Chris se moordenaar lank buite die tronk oorleef, ek wonder of hy dit ook moeilik het daar binne en presies hoe bad sy lewe sou gewees het, sou hy die land se liefling ook geskiet het en dan eers gevang gewees het.  Gelukkig het hy nie geslaag nie.

As jy `n sanger gaan skiet – “Dis Hoe” Dosis met Steve – Jacaranda 94.2.

Kan ons dan dalk ook vir Derby Lewis ‘n Beetle song opdra?

Yesterday all my trouble seemed so far away

Now it looks as though they’re here to stay

Oh, I believe in yesterday

Suddenly I’m not half the man I used to be

There’s a shadow hanning over me

Oh, yesterday came suddenly

Advertisements
This entry was posted in Steve.

One comment on “As jy `n sanger gaan skiet – “Dis Hoe” Dosis met Steve – Jacaranda 94.2

  1. Smurfi sê:

    KOm ek vertel julle nou een ding, as iemand dit sal waag om onse Generaal uit te haal, sal hy flippen moet verdwyn met ‘n spoed, want hierdie Smurf en die Generaal se weermag haal vir hom uit so gou soos nou! 👿

    Ek was nog nooit ‘n groot John Lennon “fan” nie maar sokkel met die Generaal en hulle sokkel met my, Steve is onse eie Elvis , John, en Mc. Cartney en en en nog meeer in een gerol, en dan gaan hy nog onse President word ook, tsk, tsk, tsk, 😉 O, ja en hy is by verre nog slimmer al al ses van hulle! 😉 Hy is nou nie so goed met die “Moon walk” van Micheal Jackson nie en beslis ook nie die wêreld se beste danser nie 😆 maar ek glo darem hy kan ou Kurt Darren by verre oortref wat dans aan betref! 😛

    So van die Os op die jas, ((weeet ook nie wat soek ‘n Os op ‘n Jas nie 🙄 )) Het julle ouens al gesien in Huilgenoot hoe jonk maak hulle die sangers???? Blikses!!! Kort Derm lyk of hy “sweet sixteen” is ek belowe!! en met so lang skraal gatseggie soos ‘n seuntjie! 😆 😯 Ek glo nie die ou het eers in sy prulle jeug so kon lyk nie!!!!! Self ou NIcholasie Louw, (hy is nog jonk ek weet) maar skielik het hy die lang skraal ou gatseggie en lyk soos ‘n skoolseuntjie van 15jaar en niks ouer????? nie!! 😆 ????? Nou beginne ek dink ek kort dalkies ‘n nuwe bril? want as ek hulle so persoonlik sien en ek bekyk nou die fodies in Huilgenoot dan …. wragtig daar is GROOT fout met my se oge!!! 😯 Om nie eers te praat van Esmarietjietjie- tjie nie!! een van die dae sit die hele spul weer op die skoolbanke terug in graad 2 omtrent !…want met die verjongings proses wat teen so spoed gebeur weet ek nie, dit is iets soos “back to the past! …… Moet ons bekommerd raak daaroor of nie? 😕

    Watse pilletjies drink hulle dink julle? Beslis kan mens dit nie vir kinders onder 12 jaar gee nie, want dan sit ons weer met babatjies in die huis 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s