Steve Hofmeyr Musiek / Geluk Armand

 

Wat is die kanse hiervoor om ooit te gebeur?  Gelukkig is daar niemand wat dit ooit sal kan regkry om Steve te mond toe te maak nie, nie eers hyself nie. (Foto van:  MZ Fotografie. ) Sorry ek het nie die foto op Steve se site gebruik nie, so jy sal op die Steve Hofmeyr Musiek link moet click om te sien wat hy te sê het.  Baie bly om te sien die volgende boek is al een drede klaar!

Steve Hofmeyr Musiek. 

Veels geluk liewe Armand oorlat jy verjaar!

Advertisements
This entry was posted in Steve.

8 comments on “Steve Hofmeyr Musiek / Geluk Armand

  1. Bella sê:

    BAIE GELUK ARMAND!!!!!
    Ek sien hy verjaar net so voor Steve.

  2. Bella sê:

    Ingrid. Nee wat, daai mond van hom sal niemand stil kan maak nie. Sing sal hy sing en praat sal hy praat. Gaan gou lees daar.

  3. Ingrid Marais sê:

    😆

  4. Bella sê:

    Ek sukkel om in te kom daar. Sal later weer try.

  5. Bella sê:

    Ek kon toe nou daar gaan lees. Ek stem nogal saam met hom oor die media gedeelte.

  6. Smurfi sê:

    Verskoning dat die Bevelvoerder van die Generaal se Weermag nog nie gaan lees het nie, … dit is onverskoonbaar! 😉 sal nou dadelik moet gaan aantree daar en hoor wat die Generaal te sê het! 😳 Sorry!! Generaal.

  7. Smurfi sê:

    Bella, Ek wil nog sien wie gaan hom vashou om sy bek so toe te bind???? Nie maklik nie, veral nie met die hele weermag om hom te beskerm nie. 😆

  8. Bella sê:

    Smurfi. Sê ek mos ook.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s