Dis heerlike lente ….

♪♫♪♫♪♫♪ Dis heerlike lente, die winter’s verby; weer nooi berg’ en klowe vir jou en vir my. Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o. Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o! Die bergklim is heerlik, dit hou mens gesond. Die vroe-, vroeë môre het goud in die mond. Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o. Hol-la-dri-o-ha,… ♪♫♪♫♪♫♪♫♪♪♪♪

Advertisements

7 comments on “Dis heerlike lente ….

  1. Bella sê:

    môre.
    Hier in die Kaap is dit beslis nie lente nie. Dit is k k koud. Pragtige blomme hierbo !!!!!

  2. Bella sê:

    Sjoe Ingrid jy sing mooi.

  3. Bella sê:

    Okey en nou moet ek die koue trotseer en gou winkels toe gaan. Ek bring iets lekker saam.

  4. Bella sê:

    Hier het dit nou so liggies begin reën.

  5. Ingrid Marais sê:

    Bella geniet maar die laaste koue, bly warm en maak lekker warm sop, ons sal vir Skoor vra om brood te bring.
    Ek’s gou oppad skool toe, Amber neem deel aan die kunswedstryd en ons moes oefen aan Haantjie wat die kinders so vroeg wakker maak met ‘n koe-ke-doe-del-doe-del-doe! Daarna is dit gou Sandton toe om vir Hannie te gaan kry, moet die taxis gaan trotseer 😆 dan is dit Vrydag middag weer kunswedstryd wanneer hulle dans. Die kleintjies wou nie deelneem nie en ek was nice en het hulle nie gedwing nie, volgende jaar sal ek my hekse hoed opsit en sê elkeen sal iets doen. Dit berei hulle voor om voor mense te kan praat en help om daai bangeit weg te kry. Ek weet gaan kritiek kry omdat ek sê hulle moet, maar hoe jonger jy sien dat jy kan praat sonder dat daar iets met jou gebeur hoe beter, ongelukkig is dit nou maar vandag hoe dinge is in die ou wêreld van ons.
    Mooi middag vir almal en ek hoop die lente gaan sommer in al sy vrolike glorie daar in die Kaap opdaag, shame onthou darem dinge gebeur stadiger daar 😆 😉

  6. Bella sê:

    Lekker dag Ingrid. Stadiger? Watchit !!!!! 😆

  7. Bella sê:

    Amber.
    VEELS GELUK MET JOU VERJAARSDAG. EK HOOP JY HET N FANTASTIESE DAG MET BAIE LEKKERGOED EN PRESENTE.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s