Cheree

Cheree, ek is so bitter jammer!  Ek het jou comment gemis.  Nee, dit mag nie so wees nie.  Asseblief, groot asseblief, gaan sien jou dokter.  Iets is fout.  Ek het nie woorde om te sê hoe bitter jammer ek is dat ek nou eers reageer nie.  Ek stuur jou ‘n posduif.  Sterkte en laat weet ons asseblief hoe dit met julle gaan.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s