Ontbyt

Dagsê

Ek sal later kon gesels.  Solank gereël dat daar vir julle ontbyt gemaak word:  Enjoy!

Smurfi se Naked Chef sal sorg dat die gemors skoon kom 😆

Advertisements

11 comments on “Ontbyt

  1. Bella sê:

    Woww !!!!!! 😆
    Die eerste chef kan maar enige tyd vir Bella kom kos maak. Ek sal eet en eet en eet en eet en eet en eet en eet !!!!!!!!!!

  2. Smurfi sê:

    Is hulle nie altwee te cute nie??? !!!!! Bella ek dink ek sal my gaai sit en aflag vir die Generaal wat probeer kos maak, hy het beslis nie ‘n koekie se clue wat in ‘n Kebuis aangaan nie!!! Maar ek sal maar net sit en KYK en KYK en KYK of ek sal EET weet ek nou nie so mooi nie want daardie kontrepsie gaan dodelik wees 😆 😆

    Ag en daardie “naked chef” se boudjies sal ek sommer soen!!! Lyk mos die mannetjie is handig by die wasbak.

    Maar albei is opvreetlik mooi!!!! 😛

  3. Smurfi sê:

    Thanks Ingrid maak jy my dag sommer heeltemal happy!!!

    Skorie;
    Dink die klein mannetjie kan nogal handig daar by jou kom uithelp so met al daardie lekker resepte van jou 😉 Maar pasop vir die boonste ene hy gaan jou reseppies so op dons as net nie waar nie!

  4. Smurfi sê:

    Bella kyk net hoe oulik kan onse Generaal “Multitasking” doen !!!! Koekroller, houtlepel, en spatjula, alles so met een slag handig seg ek jou!! Ek dink hy en Bobbejaantjie sal goed saam kan “multitask” 😆

  5. Bella sê:

    Smurfi.
    Ek seg jou daai ding.
    Hy lyk heel verdwaal in daai kombuis.
    Nee hel, as ek so ñ chef het dink ek nie eers aan ñ dieët nie. 😆

  6. Smurfi sê:

    CUPCAKE, Nee jong jy is darem nou te stil, kom en kom sê dag vir die mense, moenie skaam wees nie, ek het jou mos mooi maniere geleer 😆 Seuna darem nou sekerlik by die huis? En nou is mamma besig om hom te bederf nê!!!

  7. Farmer A sê:

    Smurfi, nee wat, boonste ene kan jy maar kry, ek soek hom nie…maar die onderste een is vir my soos die enetjie wat ek mos na my hand kan leer. Vorm en skoei. En dis nou nie pedofoes stories nie, maar ek kan altyd op ys loop le tot hy vrybaar van ouderdom is, en dan weer vir julle ‘n kiekie stuur soos hy nou daar staan…

    Ai, laat sulke oulike klein mannetjies nou ook ouer moet word!

  8. Farmer A sê:

    O, Farmer A is ekke, SKOOR! Ek was net op my erdwurm blog besig, en het vergeet om uit te teken…

    😆

  9. Ingrid Marais sê:

    Skorie, so amper spam ek jou, want begin ek toe wonder oor die ys en al daai dinge 😆

  10. Skoor sê:

    Bleddiehel ja! En ek pedofoes ook nog so ewe. Sjoe, die lewe kan ‘n misverstand wees as jy nie jou gesiggie opsit nie.

  11. Smurfi sê:

    😆 😆 Skorie en toe is jy die Farmer A, (jou wurm) Ek stem hoor (ook nou nie pedofoes stories nie) maar daardie baba-buodjies kan oor ‘n paar jare of mooi en ferm wees of dik en rond, wonder hoe gaan dit uitdraai??? 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s