Steve Hofmeyr Musiek

Terwyl ons harte seer is oor onse maat, sal dit seker goed wees om die aandag so bietjie te kan aftrek:

 

Steve Hofmeyr Musiek.

Advertisements
This entry was posted in Steve.

4 comments on “Steve Hofmeyr Musiek

  1. Bella sê:

    Ingrid.
    Dit help bietjie hoor. Altyd lekker om die generaal te sien.
    Smurfi. Baie waar wat jy op die vorige “post” gesê het. Almal van ons weet van die soet en suur van die lewe…..

  2. Bella sê:

    Ek wil ook hallo sê vir ons facebook maaikie wat gereeld hier lees.

  3. Smurfi sê:

    Bella, maar natuurlik het ek die Generaal gesien hier waar hy so sing!!!! Ek moes gou eers gaan lees oor wat gesels die Generaal daar op die Paradegrond!!

    Van daar van die Cape toer en “Mission accomplished” 😉 daar by Bella hulle ens. 😉

    Ek het genoteer ons almal in die weermag moet die SARIE KOOOOP!! LW. daar is ‘n CD. in ( hulde vir Lucas) maar makie sakie, as die Generaal sê KOOP dan KOOP ons weermag lede, want die Generaal weet waarvan hy praat. Ons vrouskappe en manskappe luister!! 😉

    Dan is daar nog hordes wat ek nog nie alles gelees het nie maar dit is van Jack Parrow (iets soos pornografiese paarrym vepak as kwak) tot terug by Piet Retief 😆

    Beslis hou onse groot Generaal nie van “Sondag” ( dis nou die kwak koerant ) wat ek nou nie eers sal gebruik as ek agter ‘n bossie moet sit en bollie nie. Moet stem die Generaal het ‘n voortreflike verbetering hoe die Tribunaal hul SONDAG se voorblad kan verbeter!! 😎 Maak my effe bekommerd want daar noem die Generaal ook ietsie van agteroorsit en ‘n “Teetjie” skink (wonder of dit ‘n ou rooibossie gaan wees 😕 Sal maar van die Weermaglede in die omgewing op gereedheidsgrondslag plaas, ingeval van ‘n noodgeval dat die Generaal hom weer bloediglik vererg, want duidelik , is daar nog geeen liefde vir iemand wat “Jollie” is of ‘n “Weidemond” het nie 👿 Of enige ” Gravin Prinsesse” nie,…Dis duidelik gevaarpunt in een sin genoem wat TEE insluit! 😛

    Verder moet ek nog baie gaan lees daar; en my Afrikanerskap Geskiedenis gaan oplees, anners gaan die Generaal my “demote”, en kry ek nie ‘n “splinternwe Merc” as hy President word nie 😆

    Maar ons het ingeval en die Volkslied saam met hom gesing: “Die Bloubul” ! Onthou net Generaal ons sing die bloubul net omdat jy hom geskrywe het nê! En glo my die WEEEE!!! PEEEE!! gaan wen! hoor Generaal nou mooi!

    Toe die Generaal so weg ry met sy “lelike” kar (alla Jollie op Patrollie) toe is onse vroueskappe se kniege sommer lam!!

  4. Bella sê:

    Smurfi.
    Ek het nou so gelag dat trane eintlik geloop het, veral met die rooibos teetjie 😆

    Ek moet nog al daardie goed gaan lees. Sal dit maar vanaand doen.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s