Die gevreesde R-woord. – “Dis Hoe” Dosis met Steve – Jacaranda 94.2

Gaan kyk hoe voel Steve oor rassisme.  Stem saam, daar word te veel en te maklik daar agter weggekruip, alles is altyd ras aangedrewe. Die gevreesde R-woord. – “Dis Hoe” Dosis met Steve – Jacaranda 94.2.

Advertisements
This entry was posted in Steve.

One comment on “Die gevreesde R-woord. – “Dis Hoe” Dosis met Steve – Jacaranda 94.2

  1. Smurfi sê:

    ♪ ♫ Generaal,.. Generaal, ♪ ♫ soos een vrou sal ons om jou val Generaal! ♪ ♫

    Maak so Ingrid, ek gaan lees nou dadelik wat seg onse grote Generaal Steve!!

    Nou het ek weer ‘n huppel in my trippel vir die hele dag! 😆 Ek gee sommer die troepe ‘n dag af vandag! 😆

    Bella onse Boklammertjie! kyk net hoe mooi waai hy vir ons! Ai ons het darem maar ‘n mooi Generaal! 😉 verstaan jy nou hoekom word die vroueskappe se bene so lam as hy ons toespreek? 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s