Post van Bella se kind

Jammer Vriende, dit is dol besig hier vandag. Baie dankie Bella se dogter dat jy vandag se blog kom skryf het.

Sien dis wat ons noem spanwerk!

Ek moet bieg ek het nog nie eers al die comments gelees nie 😳

Advertisements
This entry was posted in Vriende.

8 comments on “Post van Bella se kind

  1. Bella sê:

    Alles reg Ingrid.
    Nog nooit so aan ñ chomp gedink nie.
    OULIK !!!!!!

  2. Bella sê:

    Smurfi
    Ek hoor die generaal het weer gepraat. Gaan gou lees daar by jacaranda……. Dit klink of ñ mens weer gaan lag.

  3. Bella sê:

    Oops… Sien niks daar nie. Gaan gou kyk op facebook.

  4. Bella sê:

    Sorry Smurfi.
    Dis op facebook wat hy vertel hoe hy elke aand vir sy seuntjies stories lees en hoe hy wonder wanneer hulle gaan sê dis nie meer nodig dat hy voor slapenstyd vir hulle hoef te lees nie.

    Lekker duks almal.

  5. Ingrid Marais sê:

    Bella, die storie lees is ‘n baie lang tradisie in daardie huis, vandat hulle klein was. Ek dink daardie band met jou kind gee hom sekuriteit en soms al is hulle al groot geniet hulle dit nog om daardie spesiale kontak te hê, dit verander later vanself na ‘n gesels sessie voor slaaptyd wat versker dat ons weet wat in ons kinders se lewens gebeur. Amber maak in die aand so, terwyl Hannie in die stort is kom lê op die bed en chat, dan skuif sy oor en gesels met Hannie wanneer ek die badkamer gaan oorvat.
    Die stuk op Jacaranda kan ‘n mens met ‘n smile en ‘n traan laat, daar is altyd iemand wat seer kry in ‘n egskeiding maak nie saak hoe graag albei partye daar wou uit nie. Dit vat steeds aan almal betrokke. http://www.jacarandafm.com/kagiso/content/en/jacaranda/jacaranda-blogs?oid=989980&sn=Detail&pid=595295&Top-tien-skei-herstellers

  6. Bella sê:

    Ingrid ek het daar gaan lees. Steve maak mooi met sy kinders. Jy kan so trots wees op Amber, eintlik op al julle kinders.

  7. Ingrid Marais sê:

    Dankie Bella, ons is geseend met hulle selfs so tussen die stoutegeit en kansvattery deur. 😆

  8. Smurfi sê:

    Thanks, Ingrid ek het daar gaan lees by Die Generaal se inskrywing op Jacaranda fm. Ja hy kyk baie mooi na al sy kinders, en die twee kleintjies is tog maar sy hart se punt. Hulle is baie by hom, ek dink enige man wat met sy eks trou, sal ooit hul pa se skoene kan volstaan waar dit by sy kinders kom nie, Steve en sy seuns het ‘n baie hegte band.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s