Wyse woorde van Chomp

😆 Hello Chomp

Baie dankie vir die duifie:

Advertisements
This entry was posted in Chomp.

23 comments on “Wyse woorde van Chomp

  1. Bella sê:

    Dit lyk my al die maters is Brazil toe om vir “possible” te straf 😆

  2. Bella sê:

    Beslis wyse woorde hierbo.

  3. Bella sê:

    Ingrid dis so stil hier ek gaan maar ñ ietsie speel van die generaal net om die stilte te breek. Daarna is dit Raykie se beurt.

    Hopenlik hoor die maters dit en kom kyk wat aangaan 😦

  4. Ingrid Marais sê:

    Bella, dit lyk dan nou vir my dis net ons drie vandag hier, darem het Willa2 ook kom inloer, wonder of die ander te hard geparty het.

  5. Cupcake sê:

    Hello Julle!

    Ou agter-ossie (*hyg* *snak*) Pfewwww!

    Baie, baie geluk julle twee, ons sien saam met julle uit na een volle jaar Ingrid en Hannie! One down, forever to go 😉

    Bellakie, so bly jy het lekker gedans Saterdag, ek met die af-pootjie het self hier op Jessica en Alan Garrity rond gehop 😆

    Julle, MR CC het vir my baie, baie bederf vandag ….. ek is nou baas van een Toyota Seleca …. ag die ougatste mooiste, va-va-voomste sportkarretjie 😯 sy is net sooooo pragtig …. !!

    My “ou” karretjie se enjin gaan Donderdag scrapyard toe 😉 en hierdie enetjie is nou vir va-va-vooooooom terug sit onder die enjin kap 😉

  6. Bella sê:

    Cupcake jy is “grênd ” so met die karretjie saam. Dis mooi van Mnr CC om jou so te bederf, jy verdien dit.

    Die dans was te lekker daar by die troue en die familie het my darem so oor die vloer gevat. Hubby moes maar droë bek sit en kyk, want hy kan nog nie so baie straf op die knie sit nie. Hy het darem die voet so ge-tap tap op die vloer.

  7. Bella sê:

    Ja, ons gaan groot party hou volgende maand. Sien uit daarna.

  8. Cupcake sê:

    Bellakie, een van die dae gaan jy en Hubby lekker dans, sodra alles gesond is! Daai voetjie tap-tap is reed oefening!

    Chomp maatjie, dankie, dis pragtig!

    En hallo aan Bella se Facebook Maatjie ook!

    Maters, gaan vir julle môre weer hallo sê, dis half tien die kant. Lekker dag verder vir almal en lekker slaap vanaand!

  9. Bella sê:

    Lekker duks Cupcake.

  10. Bella sê:

    Lekker aand almal.

  11. Ingrid Marais sê:

    CC ons soek n fodie, ekt gaan surf en dis n mooie masjientjie daai. Ek vertel julle Mnr CC is n great ou!

  12. Bella sê:

    Cupcake ja ons wil haar sien hoor. Onthou dis al die kombuis mensies se karretjie ook 😆

  13. Bella sê:

    Cupcake. Ek maak sommer ñ grappie hoor. As daar plek is vir al die soustantes soek ons net ñ spin 😆

  14. Smurfi sê:

    Hallo julle “soustantes” CC. maar jy word omtrent bederf! Gister was ek nie eens naby die PC. nie, Vandag dalkies so af en toe kom inloer 😉 as ek kansie kry. Julle moet lekker gesels en ek sal kom lees sodra ek kan.

  15. Bella sê:

    Môre julle.
    Ingrid chomp gaan vir jou ñ duifie stuur. Ek sukkel vandag met my e-mail.

    Hi Smurfi.

  16. Willa2 sê:

    Cupcake ek hoop mnr CC het ‘n hak aangesit vir die nuwe karretjie en ekstra vere, sodat as ons nou nie almal in die karretjie pas nie, kan ons ‘n sleepwa hak. 😆 Baie geluk hoor!!! Watter kleur is ons karretjie?

  17. Bella sê:

    Willa2.
    Ek het ook gaan google. Sjoe, maar sy is mooi. Dis nou Cupcake se nuwe karretjie. Ons sal maar die sleepwa moet hak 😆

  18. Cupcake sê:

    Hello Dierbare Maatjies!

    Sjoe, ek hol omtrent rond hoor! Baie dankie julle, Mr CC sê dankie die mooi kompliment! Ek sal fodie stuur sodra sy hier is! Sy is spierewit en sy het BAJA plek vir al die dierbaarste soustannies 😆

    Ons gaat al ommie blok woerts ons almal 😆 met die hele boot vol van Skorie se lekkernye en dan gaan ons ‘n wyntjie drink op die strand as die son sak 😆

  19. Skoor sê:

    Ek bring soma die wyn ook!

  20. Cupcake sê:

    😆 Dankie Skorie!! 😆

  21. Bella sê:

    Jeepers maar die wind waai hier. Kan nie eers ñ venster oop maak nie. Dis ñ regte mannetjies wind. Ek gaan gou my hond neem vir sy jaarlikse ondersoek.
    Gesels weer later.

  22. Willa2 sê:

    Bella suster, ons sal moet vas staan hierso, anders waai die wind ons vandag in die see tot daar by Cupcake. 😆

  23. Bella sê:

    Willa2.
    Jip, dit is erg nê. Alles gaan weer onder stof wees. Ek glo nie Cupcake sal omgee as ons so daar in gewaai kom nie 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s