‘n Kombuis vol rose….

HannieIngridChompie

Cupcake Bella Smurfie

Bobbejaantjie Willa2 Toortsie

Skoor Ray GENERAAL (OOK MOS ‘N ROOS)

Wipneus

 

Dankie Chomp 🙂

 

 

Advertisements

60 comments on “‘n Kombuis vol rose….

  1. Ingrid Marais sê:

    Kyk net hoe oulik is onse Wipneus! Baie dankie vir die hulp mater, goed om jou weer terug te hê my eie gold winner webmaster. Toemaar ek sal my uitersted beste doen om jou nie te misbruik nie.

  2. Bella sê:

    Pragtig. Toortsie jou ( r ) is vergeet hoor. Sy was seker maar haastig.

    Dankie Chomp ek weet jy is lief vir die kombuis maaikies.

  3. Ingrid Marais sê:

    Die blog stories het verander van ek laas geblog het 😆 Ingrid amper het ek in “panic mode” ingegaan toe ek oopmaak en sien dinge lyk nie meer soos dit gelyk het nie!! Gelukkig is my brein-selle darem vandag in werkende toestand, baie rare verskynsel :)))

    Baie dankie vir al die oulike e posse kombuis maats, ek waardeer – Smurfie jy hou die smile op my dial met al daai snaakse posse 😆

  4. Bella sê:

    DIE HEEL GROOTSTE ROOS IS VIR WIP.
    INGRID KAN JY NIE DIE KOMBUIS SE NAAM UITHAAL EN WIP SE NAAM DAAR SIT NIE? CHOMP SAL NIE OMGEE NIE.

  5. Ingrid Marais sê:

    Sorry Bella ek het die naam as Tootsie gekry – ek maak dit gou reg 🙂

  6. Ingrid Marais sê:

    Uhmmmm ek het vergeet om uit te log whahahahahahahaaaa
    Soos julle kan agterkom is uhmmm… net die eerste kommentaar van Ingrid… ai tog blame it on the hair colour/age 😳

    Dankie Bella – ek is maar in Ingrid se naam ingeweef … kyk ek het nou buitendien al klaar haar naam gesteel… wag ek hier uitlog…. whahahahaa hillarious!

  7. Wip sê:

    Nou is ek weer ek!!! 😆

    xxxx

  8. Bella sê:

    Ingrid. Dit is chomp wat Toortsie verkeerd gespel het en nie jy nie.
    Sy het my gebel en gevra ek moet maar sorry sê.

  9. Ingrid Marais sê:

    Gedoen net soos jy gevra het Bella. Ja nou sal julle mooi moet loer om te sien wie is Wip en wie is nou eintlik ekke 😆
    Dankie Wip, goed om te sien jy’s nou weer jy. 😉

  10. Bella sê:

    Thx Ingrid. Wippie is mos ook ons maaikie.

  11. Wip sê:

    Haai hoe boor ek nou met my groot toon in die grond – julle maak my skaam – Liewe Heksie 😆

    Dankie Bella en Ingrid xxx

  12. Smurfi sê:

    Hallooooooooo1 EN NIEMAND KOM VERTEL VIR MY NIKS WAT HIER IN DIE ROOSTUIN AANGAAN NIE!! 😯 Koning Rosedoring en al sy rosies, is toe al die tyd hier besig terwyl ek nog steeds soos kallie die kuiken by die vorige post sit en kw@k praat 😆 Dankie Bella dat jy my kom getel het van al die mooie rose in die tuin van goed en kwaad! 😉 OK. nou is ek ook op die regte bladsy! Jipeeeeee! Ag en kyk net al die liewe lawwe rosies!! Love julle to bits!

  13. Bella sê:

    Smurfi. Ons verstaan dat jy so vas staan daar by die generaal se post. Dis net menslik 😆 ek sal heeldag daar staan, maar Ingrid het die woefie opgesit in plaas van die ware Jakob 🙄 Okey sy is vergewe.

  14. Smurfi sê:

    Bella jy weet wat gebeur soms, ek minimize net die goed en dan maak ek oop en refresh maar bly op dieselfde topic, 😕 dan gesels ek my lippe los, en daar is al lankal weer ‘n nuwe topic 😆 … Maar so partydae dink ek ‘n bietjie verder en gaan kyk eers of daar dalkies nuwe topic is 😉 Ek het julle gesê my pille is klaar en my wielietjies is pap 😕 Plaas kom tou julle my oor die kant toe! 🙄

  15. Smurfi sê:

    Hey Wippie !! …… Sit jou slim kind! 😉 Kyk net hoe mooi lyk Chompie se rose-tuintjie hel maar is ons klomp “soustannies” nie te pragtig nie! So in onse evas gewaadjies! Die mooiste rosies van alle tye! 😉

    Wippie jy wil weer windgaai wees en die grootste kaalbas rosie wees 😆 😆 Maar jy mag maar hoor ons lief ons wippie rosie baie. Sy is onse laaitie van I. T., die slim rosie!

  16. Smurfi sê:

    Ag dis so vreeslik, vreeslik, verskriklik, opvreetlik mooi ek gaat alweer hier vashaak 😆

  17. Smurfi sê:

    Lyk my Clay is goed met die Kleilatgooi!! 😆

    16-jarige: ‘Klay is my seun se pa’
    2010-12-01 00:25

    Philip de Bruin
    Die sanger Robbie Klay gaan binnekort volgens ’n meisie (16) van Pretoria die tweede keer pa word – dié keer van ’n seun.

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/16-jarige-Klay-is-my-seun-se-pa-20101130

  18. Smurfi sê:

    Ek hoop hulle vang die ou en hang hom aan sy t@ti op tot hy vrek!

    hy slaan veral op Sondae toe. Die Afrikaanssprekende man, van tussen 20 en 35 jaar oud, ry veral in woonbuurte rond en ontvoer 11- tot 18-jarige meisies wat van die kerk of kafee af huis toe stap.

    Sondag-verkragter gesoek
    2010-12-01 00:25

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Sondag-verkragter-gesoek-20101130

  19. Smurfi sê:

    Cupcake, Jy moet kansie maak en kom hallo sê, ons verlang vir jou!

  20. Bella sê:

    Smurfi.
    Nou gaan hy ook seker ñ losgulp genoem word 😆

  21. Bella sê:

    Ek praat nou van Robbie Klay.

  22. Willa2 sê:

    Mole, mole. Ag dis te pragtig. Waars Chomp se rosie?
    Ek sien ek het sommer baie lees werk om te doen. 😆
    Lekker dag vir almal.

  23. Bella sê:

    Hi Willa2.
    Ons soustantes is te dik en toe was daar nie plek vir nog ñ roos nie 😆

  24. Wip sê:

    Bella en Smurfie julle laat my heerlik lag!!! Ai! ek het julle gemis 😉

  25. Willa2 sê:

    O ganna ja Bella. Ek sien nou ook so. Dit moet van al die kunsmis in die grond wees, wat ons rosies so dik is. 😆

  26. Bella sê:

    Wippie.
    Ons het jou ook gemis. Ek wil vm gaan inloer daar by jou kersfeesblog. Ek moet net gou weer vinnig winkels toe.

  27. Smurfi sê:

    Hi daar Willa, Bella en Wippie;

    Bella ja sekerlik gaan dit nou ‘n losgulpie genoem word, daar is mos nie so ietsie soos los (wat noem mens nou weer die gebak)… koekies of tertjies enigiemand! wat eet ons vandag! 😆

    Bella maskien ons moet hom uitvind die broekkies virrie seunskenners sonder die gulpies so dan hy kannie losgulpies kry nie! 😆 Maar nou ok gawonner, die kleilat gooi hy es die anner dag se worry want nou ek weet hom nie hoe mens stop die gooi van daai deng nie! 🙄 Maskien die minister van die Youth league hy kan maak hom die wet vor die kleilatgooi, iets os die dangeres weapon of sô deng djy wiet!! 😯 Groete daar by die kabuis Smurfinna! 😆

    Chompie??? WAAR IS JOU ROSIE ????? Komaan daar kort nog ‘n rosie so mooi jong vars gepluk in die dou rosie!! 😉

    Wippie! gooi daar vir chompie nog ‘n rosie by asb. ook so kaalgaai enetjie! 😆

  28. Smurfi sê:

    Maar alles is net grappies hoor! ek gee nie regtig om wie kleilat speel nie 😆 Vir wat sal dit tog nou saakmaak of Robby SA. se kleilat kampioen is of nie!! 😉

    “Did you know that there are two days in our life

    that you can do nothing about;

    One of them is “Yesterday”

    And the other one is “Tomorrow”

    We can only life today,

    Today we can

    LOVE

    DREAM

    WORK

    And above all enjoy!!

    Al is dit kleilat speel by die gwarriegat! enjoy!!!! 😉

    I wish you a great day!

  29. Wip sê:

    Bella ek het nog nie kans gehad om die kersfees blog te update – ek het nog eers so paar kontrakte wat moet klaar kom dan gaan ek daar begin speel (ek sit nou juis en dink ek het nog êrens op wordpress ook ‘n kersfeesblog ek moet bietjie gaan soek en kyk wat daar aangaan whahahahahaa 🙂

    Ek het Chompie se rosie gegooi!!! 😆 en die baas van die blog haar regmatige groot roos plekkie gegee 😀

    Dis so waar stukkie wat jy hier gegooi het Smurf – Elke dag is sooo belangrik – om voluit te lewe – dit klink soos ‘n clichè, maar ek het die jaar geleer – gryp gulsig elke stukkie van ‘n dag op – gebruik dit, lewe dit – môre kan jy siek word of môre kan jy sonder iemand wees of môre kan te laat wees. Dit gaan oor prioriteite – vermy “negatiewe goed en mense” en nooi die res in jou lewe in of gaan soek hulle … ek het 😀 As jy laasgenoemde bemeester het, dan travel jy lig en gelukkig selfs al gooi jy kleilat 😆

  30. Smurfi sê:

    Ai lees ek weer die stukkie raak wat onse onse Generaal geskryf het in sy boek ” Vier briewe vir Jan Ellis”:
    Die man kan “toor ” met woorde!!!

    Die stukkie gaan oor oom Harry so aan die einde van die boek:

    “. Daar’s oumenstrane. Hulle hang daar. Hulle drup nie. Binne hulle spin die jare. Om en om. ”

    Wie kan iets so in woorde vasvang en so mooi vertel. ….. net onse Steve!

  31. Smurfi sê:

    Bella is alweer winkels toe! Ek dink sy het te veel geld 😆 Miskien moet ons gaan inloer by daai winkel dalkies is dit so aantreklike Latino ou 🙄 en nie soseer die shopping nie ???? Uhmmmmm Uhmmmmmm Uhmmmm!!! Bella, ons watch vir jou!!! 😆

  32. Smurfi sê:

    Dankie WIPPIE!!!! … CHOMPIE!! Jy is nou amptelik ook in die roostuin geplant, deur Wippie, sy het gou haar ‘spittertjie’ gaan haal en jou kom plant, kyk net hoe oulik sing jy saam met die res van die rosies! ♪ ♫ ♪ ♫ En as Wippie ‘n boompie plant dan plant sy hom behoorlik!!

  33. Smurfi sê:

    Ok. Ek gaan gou check of ek vir Bella kan uitvang kuier by die Latino winkel eienaar! 😆

  34. ChomP sê:

    Mole Mole
    Sjoe my ROSIE lyk plagtig. Dankie!

  35. Wip sê:

    Smurf oppas net nou verdwaal jy in daai Latino se oge!!! whahahahaha

  36. Bella sê:

    Hi julle.
    Ek is terug. Nee man Smurfi jy kan mos nooit vir my so agtervolg en beloer nie. Ek het jou gesien 😆 nikse latino vir my nie net ñ losgulpie 😆

  37. Smurfi sê:

    Nou Praat jy Bella, nou praat jy!!! met eish! ja met eish! 😉 en ‘n blink “silver dream car” 😉

  38. Bella sê:

    Ek sien juis dat yollie op patrollie weer ñ post op het van Steve. Smurfi ja ons sal ñ naam moet uitdink vir die ander party. Wat van los G string
    😆 sal nog dink aan ñ beterste ene.

  39. Willa2 sê:

    Man eks rerig mal oor al die mooi rosies. Ek sien daars ook geen dorings aan onse rosies nie. So ons kan nie steek nie. 😆

  40. Willa2 sê:

    Ekke lees en sien dat onse Bobbie baie hard werk. Ek’s seker dis om baie geld in te samel, sodat ons baie mooi Kersgeskenke vir almal in die kombuis kan koop. 😆 Wie “volenteer” om so bietjie vir arme Bobbie af te los, sodat sy darem ‘n bietjie koffie hier in die kombuis kan kom drink. 😆

  41. Bella sê:

    Willa2.
    Ek dink Bobbejaantjie vlug vir daai
    😆 “flash” mannetjie.

    Nikse dorings wat steek nie 😆 whahaha.

  42. Smurfi sê:

    😆 😆 Willa jy is reg, niks doringkies nie niks steek nie! 😆 Bobby pose nog seker vir die nuwe almanak nude 😉 julle het mos gesien hoe hard werk sy, ja ons gaan die almanak van haar verkoop om fondse in te samel vir liefdadigheid. 😆 Bobby is mal oor al dai sexy onderkleertjies waarin sy pose 😆

  43. Bella sê:

    Shame ja……. Sy werk baie hard so met die fodies se genemery. Ek sal nou nie volenteer nie want, het jy gesien hoe lè sy op daai 2de fodie.

    Ek sal maar liewers vir haar koffie neem.

  44. Smurfi sê:

    Whahahahaha! Bellla jy praat van die een waar sy Opara sing!!!! 😆

    ))))))) BObby (((((( waar is jy?? kom drink gou so lekker koffetjies met bietjie koffie kapitaal daarin, dis nou die Cremora!!! (Bella onthou jy die advertensie van die “Cremora” “i’ts not inside,… i’ts on …top” )

  45. Smurfi sê:

    Koppiekoekkie,
    Kom sê dag vir die mense asb. ????? Jy moenie so te stil raak nie, dan komkommer ons oor jou!!! 😦 Ons mis jou maaikie!!

  46. Bella sê:

    Smurfi.
    Whahahaha. Presies die een waar sy oopara sing 😆 sal mos nooit so kan pose nie.

    Ek onthou daai advertensie baie goed.

  47. Bella sê:

    Smurfi en Willa2. Ingrid gaan ons “ban” hier vandag 😆

  48. Bella sê:

    Smurfi. Ek hoop maar sy het die waslappie met die blinkertjies saam geneem 😆 so vir “possible” 😉

  49. Smurfi sê:

    😆 Bella, ek glo nie Ingrid gaan vir ons “Ban” nie,, Dit lyk mos vir my sy het haarself ge-“ban” , want sy is so stil nie ‘n piep van haar kant af nie!! 😆 … OF miskien lê sy net laqag en hou ons dop 😯 Onthou net as sy beginne uitvra oor wat gaan hier in die Kombuis aan, dit weet ons van niks!! 😉 seker maar net die ligte wat aangaan of so … jy weet 😳

  50. Smurfi sê:

    Bella ons moet vir BOBBY herinner om die waslappie met die blinkertjies saam te vat vir die photo shoots!!! PUIK, idee :edea: dan het ons ‘n almanak met glis en glamour op dit! Bobby dit kan net mooi lyk onthou die waslappie en glitters hoor!!

  51. Smurfi sê:

    💡 daar is hy nou reg gespel!! 😆

  52. Bella sê:

    Smurfi. Whahaha my maag is al seer van al die lag. Ja ons weet niks… soos in boggeroll.

    NUWE POST. Ek is regtig nie lus om die blou Smurfi te tou nie. Ek is kragteloos 😆

  53. Willa2 sê:

    Tou is okey Bella, net nie stoot nie. 😆
    Is ‘n mens nie veronderstel om eers ‘n waarskuwing te kry, voordat jy verban word nie? 😆
    Ek dink Ingrid is kliphard besig met haar party reelings. Onthou die groot dag is naby.

  54. Willa2 sê:

    Sies julle is lelik met ons Bobbie, omdat jul nie wil instaan vir haar as aflos nie. Ek sou rerig, maar hulle se hul kan nie sulke groot amanakke druk nie.

  55. Bella sê:

    Willa2. Whahaha. Goed gesê. Kyk vandag het ek darem lekker gelag. Ja Ingrid sal eers vir ons almal ñ duifie moet stuur as ñ waarskuwing 😆

  56. Bella sê:

    Willa2. Whahaha. Goed gesê. Kyk vandag het ek darem lekker gelag. Ja Ingrid sal eers vir ons almal ñ duifie moet stuur as ñ waarskuwing 😆

    Ja die reëlings hou haar besig.

  57. Bella sê:

    Ai dit lyk my ek is gesuie. Sorry.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s