Wanted

Vrinne, ons weet Bobbejaantjie is nou al lank dan en wan soek.  Die army het gaan investigate en fotos is gekry van iemand wat besig is om geld te verdien vir special magazines.  Nou dit is nog tans onbevestig of ons eie Bobby iets hiermee te doene het, rumors wil dit hê dat sy as agent optree vir hierdie dames, daar word selfs gefluister dat sy dalk self  vir  ‘n fodie of twee gepose het …

Advertisements
This entry was posted in Vriende.

14 comments on “Wanted

  1. Bella sê:

    WHAHAHAHA. Nou weet ons ook waarheen sy so kort-kort verdwyn.
    😆

  2. Cupcake sê:

    Môre Julle!

    😆 😆 Bobbie!! Jou Biscuit!! 😆

    (erhm …. ek wonder of Bobbie nie dalk Brazil toe verdwyn het nie …… smaak my daar is baie werk) 😳

  3. Bella sê:

    Hi Cupcake. Ai dis lekker om weer van jou te hoor.
    Jy moet nie so hard werk nie hoor.
    Ek het nou so lekker gelees daar op Steve se blog. Smurfi het julle al gelees daar 😆 Die generaal smile weer.

  4. Bella sê:

    Cupcake. Dit kan wees dat Bobbejaantjie Brazil toe gaan so met al die photo,s se genemery saam. Ñ girl moet mos darem betaamlik lyk 😆

  5. Cupcake sê:

    Hello Bellakie

    😆 Onse Bobbie is van vele talente nê 😆

    Net gou ingeloer Bella maaikie, kan nie te lank sit nie 😉 Ek love jou en Chomp se toontjies met die blomme, dis te ougat hoor!

  6. Bella sê:

    Alles reg Cupcake. Ons weet jy het baie werk daai kant.

  7. Skoor sê:

    CC, tyd vir ‘n Blackberry dat jy op jou rug kan kommentaar!!!

    Huhm, Bella, NAIR sal dalk ook bietjie help hoor. Gits, ek het nou skoon my aptyt verloor met daai armhare in my oog!!!

    😆

  8. Bobbejaantjie sê:

    Okay Okay julle het my uitgevang. Ingrid se spioene is ok flippen orals! Ek belowe ek sal hierdie week eers die photo shoots eenkant toe skuif en meer comment. Jeewhizz maters ek moet julle eers vertel wat laasweek gebeur het! Amper so erg soos Ingrid se foto’s. Ek ry my dogter en nog ‘n seun soggens skool toe en dan gaan haal sy pa hulle weer middae. Dit help darem dat ek nie in my etensuur soos ‘n mal ding moet skool toe en dan weer huis toe jaag nie. Wel hulle is mos nou besig met eksamen en so gebeur dit toe nou Woensdag dat Stellie nie ‘n vak skryf nie. Dis tog net logies dat ek maar nog steeds nie seun sal skool toe ry, want ek moet tog in any case werk toe. Toe ek hom gaan oplaai, klim meneertjie ewe in die motor met die woorde ” sjoe maar Tannie lyk mooi vandag” Ek sê toe maar dankie en so ry ons in stilte verder. Tot op ‘n stadium wat ek amper die kar omgooi, want net daar by Checkers se robot besluit bokkapatertjie om sy eeeh….. sal ons maar sê stokstywe “manlikheid” ten toon te stel en my aandag nogals daarop te vestig. Goodness Gracious Me! Ek kon dit nie glo nie! Ek was so flippen geskok! Nou ja nodeloos om te sê is ons saamryklub ook nou poer in sy moer in. Netnou sê die blerrie kind ek lol met hom of nog erger dalk begin hy lol met my meisiekind. Ek het dit met die maatskaplike werker bespreek wat langs ons werk en sy sê dat daar beslis probleme in so ‘n huishouding is as dit vir die kind aanvaarbare gedrag is. Hy’s nou 17, so ook nie meer so jonk dat mens kan sê hy weet nie van beter nie. So daar het julle nou die rede hoekom ek afwesig was vir ‘n ruk. Dit gaan dol met die gejaag tydens etensure. Mens kan ook seker nie die arme kind blameer nie. Dalk het hy ook hierdie foto’s van my onder oë gehad (smile)

  9. Ingrid Marais sê:

    😯 Bobbejaantjie, wat vertel jy ons nou. Ek het nie woorde nie en dit gebeur bitter min 🙄

  10. Bella sê:

    Bobbejaantjie
    😯
    Ek sou die blerrie kar regtig om gegooi het en nie amper nie. Ek sien probleme vir daai kind se ouers.

  11. Bella sê:

    Skorie. Ja ek reken nair sal ook die werkie kan doen.

  12. Bella sê:

    Cupcake daai tone het chomp spesiaal vir iemand so mooi gemaak. Sy het al daai goetertjies in ñ pakkie gaan koop vir ñ spesiale persoon.

  13. Cupcake sê:

    😯 Bobbie! Liewe aarde, ek het ook nie woorde nie!

    Wat wel verskriklik hartseer is, is dat iemand wat op hierdie ouderdom so iets aanvang, nie ‘n blink toekoms vorentoe het tensy hulle dadelik werk daarvan maak nie. Dis ‘n groot, groot rooi lig. Beste wat jy kan doen is vêr wegbly, mater, wil jou nie bangpraat nie maar sulke outjies is gewoonlik peeping tom’s ook, so hou maar net jou ogie oor alles, ai dis terrible!! 😯

    Bellakie, jy en Chomp moet seblief weet dat daai iemand dit verseker so baie waardeer! Dis dierbaar wat julle almal gedoen het!

  14. Smurfi sê:

    😯 :shock; Bobby!!!! aggenee dis erg jong! Ek dink mens skrik so jy weet nie hoe om dit te hanteer nie, dit is baie sleg. Ek sal ook nie weet hoe hanteer mens so ‘n situasie nie! 😯

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s