6 Desember; XOXOXO net vir Hannie

Dagsê

Dis ‘n nuwe week, die tyd Kersfees toe word al minder en rustyd is hier vir baie mense.  Ek stap Sondag in Outdoor Warehouse en hoor  hoe mense praat en die dae tel totdat hulle kan pad vat vir ‘n ruskans.  Ons gaan ook so vir vier dagies hier rondom Kersfees so bietjie die stad se lug verruil vir ooptes.  Nie dat dit ‘n probleem is daar waar ons nou bly nie.  Oorkant die pad is die mooiste perde, daar is bome en ooptes 😆 ,  maar dis altyd lekker om so bietjie weg te kom.

Vandag onthou ons weer (volgens my) die grootste van die grotes en ek gaan nie veel sê nie:  RIP Ge, ‘n voorbeeld en ‘n ster blinker as enige ander.

Laat ons bietjie hoor, watter musiek speel jy vandag in jou kar?  Ek is mos baie bederf en het die naweek die Black eyed Peas se nuutste cd persent gekry.  Hulle maak geraas in ons kar en dis interessant om mense se gesigte te sien by die robot, dit gaan van verbasing tot ‘n glimlag en ‘n man in ‘n taxi wat die beat op sy stuurwiel tap 😉  Natuurlik is my fav steeds The time (Dirty Bit), maar nr. 4 is ook nice, ek is net met groot oë gekyk toe ek sê ek gaan die liriek hier aan Hannie kom opdra vandag, ok, let’s face it dis nou nie die tipe cd wat ek vir my kinders sal gee nie, van die songs is PG of nog hoër gerate, in my boeke 😆

XOXOXO

… Wanna hold you tight never let go.
Cause your loves like magic, presto.

…  Girl you stole my heart like a klepto
Butterfly’s in my tummy need pepto.

…  Girl will I stop loving you? Heck no!
Honestly I think you got me in a hex yo.
When I’m with you it’s all perfecto.
When I’m leavin you hit me with that text talkin bout that: xoxoxo that xoxoxo hit me with that xoxoxo that xoxoxo

…  Baby everywhere I go
I’m not alone
You let me know
Your on my phone
Your in my dreams
Your on my screen
You send me X & O’s
X & O’s
Hugs and kisses, Hugs and kisses, Hugs and kisses
X & O’s
Hugs and kisses, Hugs and kisses, Hugs and kisses
X & O’s
Oh

… Your my number one your my pebble
Your the only one for me cause I said so

… This is the mega love song
For the lovers
For the lovey love lovers
Love her
Need her
Can’t leave her
Ring ring
Forever
Liked her
Wifed her
Wedding ring
We out holding hands

Dis my blog so ek mag seker hier sensor, kon dit nie weerstaan nie, Engel, net vir jou met beep – beep op die regte plekke 😉

In die gees van onse Ge dan ook soos hy in sy song: Lied van die Lewe vertel van kinders wat na nuwe plate luister deel ons vandag die blog met die ewige ikoon en die nuwe kinders wat ons steeds kan laat glimlag.  “n Ruiker op jou graf o grote en een vir jou gesin om te sê ons onthou.  Die mooiste rooiste roos vir my vrou wat steeds bly staan.  Ek is lief vir jou…

P.S. ek het nie vergeet van Facebook maakie se grappie vir die dag nie:

Advertisements

90 comments on “6 Desember; XOXOXO net vir Hannie

  1. Bella sê:

    Ingrid. Ek laaik ook hulle musiek. Pragtige woorde.

    Ek hoef seker nie te sê na wie luister ek in die motor nie 😆

    Dis lekker om so saam te sing al vergeet ek partykeer by ñ stopstraat dat ek moet ophou sing.

  2. Ingrid Marais sê:

    Ja, Bella, ek weet, daar 1001 is ook daar in die kar, saam met Armand, Ray en natuurlik die Parlatones, dit hang net af in watter mood ek is. Nou die dag grou ons vir Ralph daar uit en die kinders se eerste reaksie is: Gaan ons Koster toe? want hulle onthou dat ons op daardie paadjie na Ralph geluister het 😆 Wat sal die lewe sonder musiek wees? O ja, Eden is ook daar 😆

  3. Bella sê:

    Hi facebook maaikie.
    Jy het darem die oulikste prentjies vir kersfees.

    Ingrid. Ons gaan ook vir so ñ paar daggies weg. Ek en hubby ry eerste en die kinders sluit later by ons aan. Dis nou as Chomp haar verlof kan kry. Hulle het verskriklik baie werk en dit is klaar gesê as die werk nie klaar is nie kry niemand verlof nie.

    Jy weet mos waar sy werk en dis net logies dat daar probleme sal wees. Ek wil nie te veel uitbrei hier nie.

  4. Bella sê:

    Smurfi…….. Willa2………..Bobbejaantjie ……die koffie staan reg hier vir julle…..so saam met Willa2 se beskuite.

  5. mykopop sê:

    Ek het juis vanmôre op my rekenaar rondgesoek vir musiek en ‘n paar albums op my USB-stokkie gegooi vir die kar. Die eerste was “Those were the days” van Roger Whittaker. Op pad werk toe het geluister na “My Song”, ‘n liedjie wat ek meer as 14 jaar gelede vir ‘n kollega wat afgetree het en sy vrou gesing het, met die woorde:

    My song will soon be over
    in about two minutes time
    and maybe you’ll forget
    I ever sang these words of mine
    and I’ll fade from your memory
    till you pass this way again
    Don’t know where I’m gonna see you
    don’t know where don’t know when

    Ek wonder nogal wat van hulle geword het! Nou ja, dit is seker die tyd van die jaar om nostalgies te wees, maar ek het darem ook die prettige nommertjie, Sugar my tea gehoor:

    I went to a party last Friday night
    I thought I was going to die
    I saw a pretty lady in a mini skirt, and then
    I saw the tattoo on her thigh, and it said
    Honey, sugar my tea

    Maar nou gee ek seker ernstig ouderdom weg?!

  6. Bella sê:

    Hi Mykopop.
    Welkom hier by ons. Ja die goue oues sal ons altyd bybly nê. Goeie ou dae.

  7. Bella sê:

    Mykopop.
    Ek het net so vinnig gou by jou ingeloer. Oulike blog wat jy het. Sal vanaand lekker op my tyd gaan lees daar.

  8. Ingrid Marais sê:

    Hello Mykop, stem saam met Bella, nice blog wat jy daar het. Ek moet so bietjie maintenance op myne doen en goeie goed soos joue op die roll gaan sit. Dis goed om so dan en wan nostalgies te raak. 😉
    Bella, ek hoop dinge werk uit vir Chomp hulle, dis altyd lekker om so almal saam te kuier.

  9. Ingrid Marais sê:

    Hello Mykop, stem saam met Bella, nice blog wat jy daar het. Ek moet so bietjie maintenance op myne doen en goeie goed soos joue op die roll gaan sit. Dis goed om so dan en wan nostalgies te raak. 😉
    Bella, ek hoop dinge werk uit vir Chomp hulle, dis altyd lekker om so almal saam te kuier.

  10. Skoor sê:

    Ek het my Discovery se agterseat regop geslaan en vir Emily ‘n lekker ruim speelplek gemaak met bene en poppies om aan te kou, en ‘n kussing van egte vere om op te le, en toe koop ek vir haar die klankbaan van Liefling (maar net DIE beste fliek wat ek nog vanjaar gesien het) en so dog ek sy sal smile.

    Neehee! Die klein pes klouter waaragtag, terwyl Jakkie Louw met die Voshaarnooi liefde maak op my speakers, oooooor my regterskouer, tot op my skoot! Sy was seker skaam of iets.

    Sal die bliksemse spietkop my nie aftrek en uit*** oor die hond op my skoot nie! Ek was so Boerbemoerd, ek dog ek ry hom sommer raak! Die bosluis.

    Anyway, Emily lyk my nie likes vir die klankbaan nie, maar ek geniet dit vreeslik.

    Dis my musiekies vir die pad. Tans. Anders is dit Sarah MacLachlan of Rudi & Corlea wat my ruimtes vul.

  11. Ingrid Marais sê:

    Skorie, jy moet vir Emily leer van spietkops. Ek’t eenkeer n pal gehad wie se worshond goed geweet het, die oomblik wat iemand die woord spietkop sê het hy begin soek en blaf, wou hulle met alle geweld opvreet. Bly sy’s beter, Noodles stuur glo groete.

  12. Bella sê:

    Whahaha. Sorry dat ek lag Skorie maar dis jou beskrywing van dinge. Ek mal vir Sarah…. Sy sing mos daai liedjie…..Angels….. as ek reg onhou. Ek het nog nie ñ cd van haar nie, maar dis op my inkopielys.

  13. Skoor sê:

    Jy moet eintlik wag vir ‘n ‘greatest hits’ van haar – daarop sal die mees gewildste songs wees, en daai song BAIE BESLIS! Ek het so ‘n sexy DVD van haar. Mmmmm, sy mag maar vir my sing. Mail my skoorbek@gmail.com dat ek vir jou die naam van die CD stuur wat die beste songs op het – ek moet hulle net almal gaan scan.

    Noodles, Emily was regtig siek hoor. Iets het haar gesteek, en haar hele ou gesiggie het opgeswel, toe spuit die veearts haar in, en daai aand toe lyk dit 3x erger, en ons is weer veearts toe in ‘n stofwolk. En die volgende aand toe gooi sy heeltyd op. Ek was nogal baie bekommerd. Sy is darem nou beter, ek vertrou maar die gif is uit haar lyfie, want sy is my hele lewe. Sy en die 5 katte en die optel duifie en my Skoorlief. Ek het mos ‘n hart soos ‘n ******taxi!

  14. Bella sê:

    Skorie dankie hoor. Ek stuur nou die duifie.

  15. Bella sê:

    Smurfi.
    Kom tree aan suster.

  16. Bella sê:

    😯 Smurfi kuier nog op die vorige post. Ek sal haar nou tou hiernatoe 😆

  17. Smurfi sê:

    Baie vreemd as el die Kombuisdeur oopmaak dan kom ek nog steeds by die vorige post uit! Eeerste keer dat so iets gebeur, hy maak nie op die nuwe post oop nie, so dag ek maar julle is maar net weer vreeslik stil vandag! Toeclick ek maar hier langsaan waar Bella gepraat het op die XOXOXO inskrywing en hier is ek nou, mar as ek hom toemaak dan maak hy weer by die vorige post oop.

    HAPPY HOME RECIPE !!!!

    4 Cups of love
    2 cups of loyalty
    3 cups of forgiveness
    5 spoons of hope 2 spoons of tenderness
    4 quarts of faith
    1 barrel laughter

    METHOD:

    Take love and loyalty,
    mix it thoroughly with faith.
    Blend it with tenderness,
    kindness and understanding.
    Add friendship and hope,
    sprinkle abundantly with laughter
    Bake it with sunshine.
    Servedaily with generous helpings!

    Daarshy nou het Smurfi ook ietsie mooi hier kom plak! 😉

  18. Smurfi sê:

    JISSIE DANKIE BELLA DAT JY KOM TOU HET!!!! DIE KANT TOE,… HIER IS VIR JOU ‘N LEKKER GLAS YS KOUE “COKE” 😆 Jy sal maar moet vroeg inkruip vanaand mens, jy is seker stok flou! 😆

  19. Bella sê:

    😆 Smurfi ons op die selfone kom ook nie op die nuwe post uit nie. Ek het maar gesien op die vorige post dat daar wys “newer” toe click ek daarop en volla…. Chomp vra ewe waar is die kombuis mense dan vandag 😆

  20. Bella sê:

    Smurfi…… Daai reseppie is te oulik.Thx vir die coke dit was nou heerlik…..

  21. Smurfi sê:

    Bella nou het ek sommer maklik by die post uitgekom, moontlik was dit maar probleem iewers en is nou reg.

    Sê vir Chompie ons hy es nog,…. ons hy het banja gasoek hom die nuwe post ,.ons soek hom, ons soek hom ons kry hom hy es weg! 😆 Maar nou darem ons het gakry ver hom. nou ons gasels hom weer lekkar!!!
    Groete van Smurfsara!!

  22. Smurfi sê:

    Vir die Girls!

    Ways to turn down Unwanted men !!!!

    He: Can i buy you a drink?
    She: Actually i’d rather have the money.

    He: Din’t we go on a date once? or twice?
    She: Must have been once. I never make the same mistake twice!

    He: Will you go out with me this Saturday?
    She: Sorry, I’m having a headache this weekend. 😆

    He: Your face must turn a few heads?
    She: And your face must turn a few stomachs.

    He: Go on, don’t be shy. Ask me out?
    She: Okay, get out.

    He: I think I could make you very happy!
    She: Why?… are you leaving?

    He: What would you say if I asked you to marry me?
    She: Nothing,… I can’t talk and laugh at the same time.

    He: Can I have your name?
    She: Why? Don’t you already have one?

    He: Shall we go see a movie?
    She: I’ve already seen it.

    😆 😆 😆

  23. Smurfi sê:

    Good Night! Lekker slaap ogies toe ens. ens. ens.!! 😉

  24. Bella sê:

    😆 dis goed. Smurf ek kom nog nie op die nuwe post uit nie. Dit sal seker môre reg wees. Lekker duks.

  25. Bella sê:

    Okey dis reg vanoggend.
    Môre almal. Ingrid ek probeer vir jou ñ duifie stuur, maar my e-mail is weer beneuk. Ek sal deur die dag weer probeer.

  26. Cupcake sê:

    Môre Kebuis Maatjies!

    Darem net so vinnige koppie koffie’kies sluk want ek vermis julle te veel 😉

    Hello mykopop, welkom hier! Hello Facebook Maatjie!

    So laaste paar bestellings wat moet klaar, dan pop ek ook weer gereeld in voor almal koebaai sê vir Kerstyd. Ingrid, stem saam Gê was darem maar ‘n grote stem, ons luister hom gereeld. So mooi wat jy vir Hannie doen hier bo mater!

    Bellakie, ek was donkergroen toe ek lees jy sien vir Raykie oppie tv daar by julle, eish, darem amper tyd dat hy hiernatoe kom (one-way …. mette one-way ticket) 😆

  27. Wip sê:

    Hi girls

    Jip ek hou ook van die Black eyed peas, my gunsteling (nogsteeds): ♪♫ I got a feeling 😉

    Put on your dancing shoes!!! Wanna come play with me??? 😀

    I’ve got a feeling that today’s gonna be a good day 😆 Geniet wat jy ookal gaan doen!! Whoo hooo!!

  28. Smurfi sê:

    Hallo almal,
    Wippie ek sal gaan luister op You Tube, en dankie vir die e-mail met die links op ek het gaan luister daar en is nog steeds mal oor BB. se blog om te gaan lees sy skryf absoluut puik.
    Bella ek het nou so gesmile vir jou Chompie se e-mail oor die aanneming 😆 Ek belowe ek sal eerste moet wees in daardie lang ry van gewillige aanneming, om Steve aan te neem, en ek dink tussen haar en CC. gaan daar moord wees om Raytjie aan te neem! Hahahahahaha!

    Ja nee Gè het ‘n stem van alle stemme gehad, en om hom te luister bly maar puik … dit is nou ‘n stem wat mens nooit moeg sal word om te luister nie. Jannie Moolman het net so mooi stem, dit kom so natuurlik so maklik en en sing mag en kan hy maar! mooi is mooi, ag ek dink Jannie kan net gaap en dit sal mooi klink, mal oor Jannie Moolman se stem,… 😉

  29. Smurfi sê:

    😉 Maar ek wil nog vir Steve aanneem hoor! 😉 want hy kan nog lekker gesels ook! EN hy gaan nog onse President word!!! OOK!

  30. Bella sê:

    Cupcake.
    So lekker om weer van jou te hoor. Na daardie bestelling gesels ons weer ñ hond uit ñ bos uit.

    Ingrid die duifie is uiteindelik vrygelaat.

    Smurfi ek staan voor in die tou vir daai aanneming. Chomp is uitgevreet sy soek sommer altwee
    😆

  31. Bella sê:

    Hi Wip.
    Baie mooi liedjie daardie. Ek jive lekker saam as ek dit hoor 😆

  32. Smurfi sê:

    Bella , ek het vir jou groot vet duifie gestuur, hoop hy kom land mooi daar op jou fountjie 😆 maar Smurfi het gepraat en gepraat en duifie moes maar swaar dra so al aan die kant. 😆

  33. Bella sê:

    Smurfi. Duifie het geland en toe bietjie gerus en is weer weg na jou toe 😆 laat weet as jy die inligting gekry het.

  34. Smurfi sê:

    Bella my duifie (ou dukkes) het terug gekom met met jou boodskappie, ek het hom weet gestuur daar na jou toe hahahaha! ons gaat vir hom nog fiks kry op die manier hy begin al klaar maerder lyk! 😆

  35. Bella sê:

    😯 Dewani wat vermoor is hier in SA se dood is deur haar eie man beplan. Dit is bevestig vandag in die hof. Wel ons het dit almal vermoed.

  36. Bella sê:

    Smurfi ja hy lyk beter as ons soustantes 😆

  37. Bella sê:

    En skielik stem almal saam met Steve……….. Dit nadat hy die moed gehad het om sy mening te gee oor die moord op die boere en daai pragtige rooikop dogtertjie wat dood geskiet is. Ai…ai…. Al word hy nou as ñ rasis uitgemaak deur die media.

  38. Cupcake sê:

    Bellakie 😯 het jy gesien dat Jurie by elkeen van die 250 comments sy “I like” merkie gaan maak het 😯 Het hy nie gras om te sny of ‘n boek om te skryf of ietsie nie ……

    Ek moet sê, as Jurie Els enige plek naby my vleisboek plekkie ‘n merkie maak, tippex ek dit UIT, slaan my tent af en trek Abudabi toe want hy GRIL my ERG 😯

    Smaak my die man het heelnag regop gesit en reg merkies uitgedeel, sjym dis seker die onnie in hom …….. *gril*

  39. Bella sê:

    😆 Cupcake ja ek het dit gesien. Soek seker fans. Dit moet die onnie in hom wees 😆 langs myne was ook ñ merkie. Die man het te veel tyd.

  40. Smurfi sê:

    😆 CC. ek dink my nou in hoe sit jy met die tippex daar voor die puter! Whahahahaha! classic!! Ja nee ek is ook nou nie ‘n Jurrels “fên” nie 😆 Ja nee daai regmerkies…. julle is getarget hy smaak julle stukkend Whahahaha! “Brings out the onnie in him” 😆

    Bella, Ek het dag een gesê die moord op daardie Indiese vrou was deur haar man beplan! Ek het dit geweet want dit het so duidelik daarop gewys, hoekom het hy niks oorgekom nie?? nee ek het dit geweet .. die FLIKSEM! mag hy braai in die hel!

  41. Smurfi sê:

    Heito!! ek “Fêntjie” net vir Stevie net hy mag my onnie wees en regmerkies uitdeel!! 😉 😳

  42. Smurfi sê:

    NOG SO PAAR :

    HE: Where have you beeen all my life?
    SHE: Hiding from you

    HE: Haven’t I see you some place before?
    SHE: Yes… that’s why I don’t go there anymore.

    HE: Is this seat empty?
    SHE: Yes, and this one will be if you sit down…

    HE: So, what do you do for a living?
    SHE: I’m a female impersonator

    HE: Hi Baby, what’s your sign?
    SHE: Do not enter

    HE: Your body is like a temple.
    SHE: Sorry, there are no services today

    HE: If I could see you naked, i’d die happy.
    SHE: If I saw you naked, I’d probably die laughing.

  43. Smurfi sê:

    IDS IN CHURCH:

    3-yer-0ld Reese;
    “our Father, who does art in Heaven,
    Harold is His name.
    Amen”

    6-year old prayed: .. ” Our Father who are eleven”

    Sunday school teacher asked her class as they
    wre on the way to church service;
    “And why must we be quiet in church?”
    one bright 6-year old girl replied,
    “Because people are sleeping”

  44. Smurfi sê:

    Key-board maak weer vreeslik foute 😆 😳 KIDS IN CHURCH ens. ens. lees maar reg! 😆

  45. Smurfi sê:

    Bella maar dis reg skielik besef die mense wie gaan ons volgende President word!!! En daar sien hulle uiteindelik die lig aan die einde van die tonnel! 😉 Nes Smurfi voorspelle het. ……. Eish met baie Eish ja!!

  46. Bella sê:

    Smurfi.
    Seg ek ook….Steve kan my onnie ook wees. Smurfi ons druip elke jaar net om langer in die skool te bly………..

  47. Bella sê:

    Smurfi is jy seker Willa2 is uit daar agter jou yskas? 😆

  48. Smurfi sê:

    Kan net vet pret wees om so onnie te kan hê! Dan kan hy sommer vir ons sing ook 😆 Soos jy daar sê ons pluk elke jaar sodat ons weer in sy klas kan wees. 😆

  49. Bella sê:

    Smurfi…. Ons is al so lank uit die skool uit ons hoef nie eers moeite te doen om te druip nie. Dit sal sommer net gebeur 😆

  50. Buks sê:

    ge korsten sal altyd een van ons heel grootste legendes bly. RIP

  51. Bella sê:

    Buks….. Ek stem beslis saam met jou.

  52. Bella sê:

    Môre almal.
    Ek het al vroeg vanoggend lekker gelag vir die duifies van facebook maaikie.
    Ek sien ons het gaste hier gehad so ek gaan ñ groot kan koffie maak. Lekker vars.

  53. Bella sê:

    Okey ek het al 2 koppies koffie gedrink en die beskuit blik is leeg. Ek sal maar die koerante gou lees 😆

  54. Smurfi sê:

    Bella, Laat ek nou eers vir julle vertel hoekom Smurfi die laaste dag of wat so besig is: …. (Net gou my skoentjies uitskop, en ‘n beker koffie nader trek) Jy sien Sondag toe stamp ‘n ander ou my arme karretjie 😥 hy het die rooi verkeerslig by ‘n groot interseksie geskip op die oomblik wat ons besig was om te draai. gelukkig net die bumper erg beskadig en sy kar se agter bumper, toe kom lieg hy nog en vertel die robot was groen vir hom!!! Gelukkig was daar in een van die ander bane wat gesit en wag het om te ry ‘n ou wat saam met my man werk en hy erken toe my man (want hy ken nie my kar nie) en hy is bereid om ‘n ” geswore verkaring te gaan aflê dat die anderkar so vinnig aan gekom het dat hy nie eers kon probeer stop toe die robot groen slaan nie.

    Maar nou vanoggend moes ek toe na Durban South Pannelbeaters toe en die skade is so plus minus amper 16,000.00 rand, die assessor was daar en hy sê as ons die beëdigde verklaring van die onpartydige “witness” het ,… en dan gaan ons ook die Metro Police vra of hul CCTV cammeras by daardie groot interseksie gewerk het Sondag om 15:25 toe dit gebeur het, ons bid en hoop ons kan daardie inligting kry van die cctv. kammera! dan gaan boetie se versekering alles moet betaal.

    Maar dit is ‘n beslommernis en ‘n gebellery en al daai dinge. As dit ‘n breekdeel van ‘n sekonde later gebeur het was ek m@ertoe gery reg op die passasierskant van die kar, maar moontlik sou hy my ou kleinkarretjie in vlarde gery het. Want hy het behoorlik gelieg oor die rooi robot, en toe wil hy kom lieg en vertel die robot was vir hom groen! 👿 Gelukkig het my man baie fotos geneem met die selfoonkamera, en dit wys presies hoe ver die ander ou eers kon tot stilstand kom op die spoed wat hy gejaag het!

  55. Smurfi sê:

    😆 As ek nou ‘n celeb was het ek die koerant gehaal 😆 😆

  56. Smurfi sê:

    Hallo daar BUKS!!!! Ek hou ook baie van Gè se stem! Hy ht pragtig gesing. Welkom in die kombuis kom sit ek gooi vir jou ‘n lekker beker vol koffie . En ek loer gou of daar nog van Willa se beskuite oor is! 😉

  57. Bella sê:

    😯 smurfi ek is bly jy is okey. Dit is ñ ou trick van hulle om die skuld op die ander motoris te lê. Ek hoop dit werk alles goed uit vir julle.

  58. Smurfi sê:

    Bella my mens dink ek nou aan so blink gedagte, Kom ons koop Steve se posters almal en verkoop dit teen ‘n wins vir die bewaring van die wit LEEUS! wat sê jy!! Dis mos ‘n skaars spesie (en ook so gedeelte vir die renosters!) Ons kan miljoenne insamel vir die “Wit Leeus” 😉 Julle wat nie mooi verstaan nie dis ou grappie tussen ek en Bella! die Wit leeu wat so mak rondloop! Hahahaha! 😆

  59. Bella sê:

    Smurfi… Whahahaha…ons kan so maak suster. Ons sal lekker geldtjies maak.

  60. Smurfi sê:

    Bella ek het tog ‘n ‘baie seksie op seksie stalker!! Lalalalala!! en hy dra donkerbrille en ‘n hoed en is tog te olik en vrolik 😆 😆 ietwat grommerig soms, maar verder byt hy darem nie regtig nie!! Wys net tanne van oor tot oor! OE! La! la!! raai raai wie! Dit gaan nou al so vir ‘n paar jaar en dit wil nie laat los nie!….. komaan Belatjie onse boklammertjie, jy is mos slim kind? … dink so bietjie terug soooo laaaaaaaang verhouding wat nie wil stop nie. oor sooooooo laaaaang afstand!

  61. Smurfi sê:

    Hy “stalk” my hier , Hy “stalk” my daar,… Hy “stalk” my somma deurmeketaar 😆

  62. Bella sê:

    Smurfi 😆 ek hoor jou. My e-mail is stadig, maar ek antw jou vanaand op al jou duifies. Ek moet gou vinnig groente mark toe.

  63. Smurfi sê:

    Bella!!!! Ek gaan nou kaartjies koopvir Steve (GENERAAL) Steve se show more aand by OTKALIA IB ILOVO!!!!!! Yes yes yes!! Dit is hier by ons!!!!.

    Ek is nou so haastig ek sien ek het vergeet om te send. ek hakkel hekel en brei nou al die stekies gelyktydig 😆 😆 😆

  64. Bella sê:

    Smurf…… Ek verstaan dat jy sal hakkel 😆 Ek bring die kameelperd…. Klim suster klim…. Ek is so bly vir jou. Onse Chomp is oulik nê 😆 jy moet genoeg posters koop hoor en kyk tog maar rond vir jou stalker….. 😯

  65. Bella sê:

    Smurfi….. Sit tog asb daai kaartjies in jou kluis…… Dis net vir veiligheid. Chomp sê sy is jaloers, maar sy is sooooo bly vir jou.

  66. Bella sê:

    Laat weet tog as jy daai kaartjies klaar het. Ek loer kort kort in 😆

  67. Bella sê:

    Sjoe maar die duifies het gevlieg vandag. Hulle is doodmoeg 😆

  68. Smurfi sê:

    Ek het GEKRY!!!!!!!!!! Bella ek is SOOOOO BLY!!!

  69. Bella sê:

    Smurfi…. nee maar dan is die saak reg. Ek het nou gedink jy sit al daar by die saal en wag 😆 lekker duks almal.

  70. Bella sê:

    ZERO…..ZERO…..KOM IN. Enige maaikie vir ñ praatjie 😆

    Smurfi jy moet mooi maak vir die generaal hoor.
    As jy kansie kry en hier kom lees……
    Geniet dit hoor en jy moet alles kom vertel.

  71. Smurfi sê:

    Bella, Smurfi hol rond jong moet al die troepe op gereedheid plaas, al die detail in die gevegskuns (al is dit net met woorde of hoe ookal daar geveg gaan word) maar onse Generaal word goed beskerm, ek sien by die kommentare oral hulle laaik hom kwaai!! die manskappe en vrouskappe van die weermag groei net by die dag ! Lees daar mense bied vrywillig aan om sy huis en gesin te kom beskerm , en hulle doen dit al klaar!!! wys net mense lief hom maar baie . Beslis is Steve net so min soos ek ‘n rassis, dit gaan oor die moorde, geweld, wat gepleeg word teenoor ander en dan gooi ons regering maar net die blinde oog, die goeies onder die swartmense word ook vermoor en aangeval want hulle verskil van die kriminele wat in die groot meerderheid is,

    SIEN so uit na VANAAND!!!

  72. Smurfi sê:

    Hallo! Hallo! ek is op die lug Bella praat maar ek hoor jou 😉 luid en duidelik! 😆
    Bravo 1, Bravo 2 Bravo 3 …. kom in, is julle op julle se poste! 😛 4 5 6 ook!!!

  73. Bella sê:

    😆 smurfi. Ja ek het gesien daar. Dis net jou stalker wat simpel is…….. Steve is volgende week 3 dae hier in die kaap. Al die kaartjies is uitverkoop* snik….snik* Bella loose uit 😥 GENIET MAAIKIE GENIET.

  74. Bella sê:

    Bravo een uit.

  75. Bella sê:

    Smurfi ek kan nie glo daai man tree nogsteeds op nie. Hy moet al baie moeg wees. Seker die dat hy nog so goed lyk 😆

  76. skoor sê:

    Ek het pas op n webwerf afgekom wat julle generaal as ‘n rassistiese celeb wat aandag soek, klassifiseer.

    Ek het pas my moer so gestrip.

    Ek is so befok.

    En dis nie oor Steve nie – ek like hom mos nie, maar om te wil vertel ‘n brutale plaasmoord word as platvorm gebruik vir rassistiese afrikaanse celebs, en alles wat daarmee saamgaan, maak my befok verby.

    En vandag se hitte help nie veel nie.

    Sorry, ek moes kom vent hier.

    You go Steve – Skoor smaak jou en jou musiek nie juis nie, maar skielik het ek moerse respek vir jou. En Annelie Botes: fok al die pretensieuse bliksems daarbuite. Viva julle twee.

  77. Bella sê:

    Skorie. Ek dink ek weet op watter blog jy was. Die meeste mense wat hom so aanval is juis die wat niks doen nie, maar net kritiseer van die môre tot die aand. Daarom het ek soveel respek vir jou want al hou jy nie (wat jou reg is) van hom nie sal jy hom nooit hier sleg sê nie. Lekker aand vir jou.

  78. Bella sê:

    Willa2 en Bobbejaantjie kom sê môre hallo. Ons mis julle.

  79. Bella sê:

    Lekker duks almal asook die lesers. Facebook maaikie dankie vir al die oulike grappies. Ek geniet dit verskriklik baie.

  80. Willa2 sê:

    Mole, mole …… Se net vinnig hallo, dan is ek weer weg. Gaan dol hier, sal hopelik volgende week meer tyd he. Julle moet soet wees. Dankie Bella, die koffie was heerlik.

  81. Smurfi sê:

    Bella, Weereens het Steve bewys is is en bly ons land se beste sanger, die Show was absoluut puik!!! Die tyd vlieg so vinnig met hom op die verhoog dit was regtig baie goed. Daar is net nie iemand wat ‘n verhoog kan optower soos Steve nie.

    Skorie daar is sulke blogs waar daar een of drie persone is wat se ogies nog bot toe is en nie besef hulle p@ep teen ‘n donderstorm nie! Ek steur my nie eers aan die handjievol wat so absoluut blind deur die lewe gan nie. Die een wat ek dink jy van praat is al vir lank besig om soos ‘n kind tekere te gaan en selfs mense se avvies gebruik om kastig kinderagtig te wees. Ek glo nie hy gaan ooit groot word nie. 😆

  82. Smurfi sê:

    Bobby, Ek dink jy is nou al te lank missing jong!! soos Bella mooi vra kom seg net hallo!

  83. Bella sê:

    Smurfi. Ditto…. Ek sou nie eers gevra het of jy dit geniet het nie, want ek weet mos sy konserte is altyd goed. Ja…. Die tyd vlieg as hy optree. Het jy fodies geneem?

  84. Bella sê:

    Môre Willa2.
    Ek is so bly jy het kom hallo sê. Ons gesels volgende week lekker. Geniet jou naweek.

  85. Bella sê:

    Shame….Ingrid werk baie hard. Ingrid ons is okey hier op die blog hoor.

  86. Bella sê:

    Lekker naweek almal.

  87. Smurfi sê:

    Testing

  88. Smurfi sê:

    Testing again

  89. Bella sê:

    Smurf wat test jy so?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s