Met komplimente van Smurfi

Ek maak vanoggend my mailbox oop en is skielik heeltemal wakker, die hele skerm vol sien ek dit:

Geniet jou Maandag.

Ingrid

Advertisements

11 comments on “Met komplimente van Smurfi

  1. Bella sê:

    Sjoe….. Ons het al omtrent grappe gemaak oor die ene. Soos ek gesê het……… En daar gaan die 10 gebooie by die deur uit…….

    Ingrid en amper my maniere ook.
    MÔRE ALMAL.
    Die week gaan al my mense op verlof.
    Chomp maak môre klaar en seuna woensdag. Shame die kinders is moeg en verdien die ruskansie.

  2. Ingrid Marais sê:

    Bella, julle moet dit geniet, jou kinders moet die tydjie saam met julle geniet.
    Chomp jy moet terugkom, uitgerus en reg om te help skryf aan die blog 😉

  3. Bella sê:

    Ingrid party ons nog Vrydag vir daai groot dag wat aan die kom is.

  4. Ingrid Marais sê:

    Natuurlik sal ons so maak, Bella, hoe kan ons dit nou nie doen nie. 😆

  5. Bella sê:

    Ingrid dan is die saak reg. Ons sal Skorie vra vir ñ lekker resep en Smurfi moet solank met die reëlings begin dat ons heel naweek kan paartie 😆

  6. Smurfi sê:

    Dis darem mooi nê Ingrid, maar ek moet sê ek het dit ene van Faceboek maaitjie gekry. Sy stuur vir ons baie mooi dinge en die een was nou spesimiaal vir my gestuur toe dag ek nee wat dit moet ek deel met almal van julle !!! 😉 Mooi so Ingrid nou sit hy sommer hier in die Kombuis se tuin en hy hou ons dop, met ‘n “oog wat nie wyk wat ‘n bars kan kyk” onse Generaal.

  7. Ingrid Marais sê:

    Smurfi, nou kom breek jy die illusie, dink net wat se storie sou ou Jollie kon uitdink, so met al parties wat ons hier hou, kan sy dalk net begin dink dit was ‘n min klere party gewees 😉

  8. Willa2 sê:

    Mole, mole almal.

    Smurfi moet lekker mengel drankies vir ons maak vir die party.

    Min klere party sê jy Ingrid ….. Ek het nou al op die tafel geklim om te probeer sien of hy iets laer af aan het, maar dit wil nie werk nie. 😆

    Ek het nou net ‘n advertensie gekry van ‘n skuld berederaar. Kyk my spelling is swak. Maar sjoe die ou wen my by verre. Om nie eens te praat van die ouens wat my laat weet dat ek die lotto gewen het nie.

  9. Cupcake sê:

    😯 Ooooooh jimmel, iemand het Generaal se hempie gesteel …… 😯

    😆 😆 😆

  10. Bella sê:

    Cupcake…. Ek wens iemand wil al sy hemde steel 😆

  11. Wip sê:

    Smurfie het my amper laat beswyk met die ene…. ek hiperventileer nogsteeds in my bruin papier sakkie, kop tussen die bene asem in en uit…. whahahahahaaaa
    Ek dink ek moet vir die man ‘n hempie onder sy kersboom sit :mrgreen:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s