Steve Hofmeyr Musiek

 

 

.

 

Steve Hofmeyr Musiek

Dit is totally beyond die reach van my brein dat ons letterlik dae weg is van een van die grootste feeste op die Christelik kalender en dat dit weereens in die lig van iets soos hierdie moet gebeur.

Ek weet ek het die vraag al hoeveel keer gevra en ek weet daar sal nooit ‘n antwoord wees nie, wat gaan aan?  Hoe is dit moontlik dat daar nie beheer geneem en gehou kan word oor barbare wat kinders koelbloeddig dood maak nie?

Ek het nie woorde nie, laat my toe om twee sinne uit Steve se blog hier te kom plaas:

 I suppose one question is: how does one execute this three year old at point blank range? And then one could ask: who would want to?

It’s not the isolated incidents that shock us, it’s those brutal acts that don’t shock us anymore. – Dit is die gevaar van alles, die dag wanneer jy nie meer geskok word deur dinge nie, juis omdat dit so algemeen geword het en ons is op die drumpel daarvan, mag die God van Jakob en die gode en godinne van al die ander gelowe ons help dat daardie dag gekeer kan word, dat iemand iewers wakker sal word en besef dat lewe heilig is.

Bly veilig.

Ingrid

Advertisements
This entry was posted in Steve.

15 comments on “Steve Hofmeyr Musiek

  1. Skoor sê:

    Hmmm, die liewe Skoor gaan liewers bek-hou ingeval ek iets meer as rassis toegesnou word.

    Ek stem met Steve – heelhartig. Die fokkers wat sulke dinge doen, behoort nie in die samelewing nie. Maar hulle behoort ook nie van my belasting geld, te sit en vreet in die tronk nie!

  2. Bella sê:

    Ingrid… Ek het gelees dat een van die @@@@@ die dogtertjie geneem het na ñ verlate plekkie op die plaas en haar daar geskiet het. Hoe bang moes sy nie gewees het nie toe sy so saam met hom gestap het nie. BARBARE dit is wat hulle is. Ek troos my maar net daaraan dat sy nou veilig by Jesus is en niemand kan haar ooit weer seermaak nie.

  3. Bella sê:

    Skorie…. Ek het toe die cd gekry…. maar nog nie kans gehad om daarna te luister nie, maar gaan dit nou luister so tussen die skoonmaak en strykery.

  4. Bella sê:

    Skorie ja wat ek kan ook nog baie sê oor die f@kkers, maar bly maar liewers stil. ñ Toe bek is ñ heel bek.

  5. Skoor sê:

    Nee! Gaan le vanaand op die naat van jou rug Bella, met kerse aan en so, en ‘n DO NOT DISTURB op die deur. Tussen die strykery en skoonmaak moet mens maar net draadloos luister – dis beter so.

  6. Bella sê:

    Skorie okey ek maak so. So reg voor die hi-fi op my rug. Goeie idee. Ek wil die woorde mooi luister. Sien uit daarna.

  7. Smurfi sê:

    INgrid ek stem hier saam, en soos Skorie sê as ek eers hier afgaan oor die satanskinders, dan sal ek ook beslis meer as ‘n rassis genoem word. En wanneer gaan die ander wat alles as rassisties afmaak agterkom dat dit glad nie oor die woord “rassis” gaan nie maar oor die mal kinders van satan wat die wrede moorde pleeg en nog aangehits word om dit elke keer so bietjie erger te doen. ONs hele land leef in vrees, ons huil oor die leike dinge wat gebeur, ons sien hoe alles wat mooi is verwoes word. …. Wie behalwe Satan wil God se skeppings , alles wat mooi en goed is vernietig? satan homself wat ongelukkig duisende opruiende sprekers en handlangers het met wie se koppe hy kan smokkel, (om sy dade uit te voer) om ‘n drie jarige kind op so manier tereg te stel. Sulke gruwel dade en wreedheid kom beslis nie van God nie. Ons wat teen dit is, het niks met rassisme te make nie. Al hoe meer en meer mense word so wreed vermoor, en ja selfs onder die anders kleuriges ook. Maar, dat dit ‘n feit is dat die Blanke aan die kortste end trek kan ook nie meer betwis word nie. (is dit die blankes wat die swartes uit moor?) NEEEEEE! beslis nie! nou waar lê die rassisme? Ek lê dit aan die voete van Mallerige-emma se “Skiet die boer” liedjies en “bring die masjiengeweer” Kyk die ouderdomme van die jeug wat die dade pleeg???? Aikonna, dit is nie ons wat rassisties is nie!!! Dit begin al lyk of hulle ons behoorlik tart , omdat hulle weet hulle kan en mag. Was dit blankes wat so iets gedoen het, sou ons mos dieselfde gevoel het! liewe hemel indien nie erger nie want mens se brein kan nie indink dat iemand so mal kan wees !!! 👿

    Ek sê julle die duiwel het te veel dom uitdrukkinglose, lee dofkop kamerade hier in ons land ,en hy maak goed gebruik van sy helpers.
    Dan het hy nog sy persoonlike, aardse assistent, opruier om die liedere te sing en versprei. Dit terwyl die groot koppe in spoggerige karre rond jaag en in weelde lewe . Daar is duisende goeie swart mense ook, en natuurlik sal hulle ook aangeval word want hulle is die wat nie wil saam met die massas moor, roof , verkrag, en plunder nie.

    DIE IS BESLIS NIE RASSISME NIE! Dis afgryse, dis skok op skok wat ons tref, dis abnormale aanhoudende lees van moorde op moorde, en dan die magteloosheid van onse land se heersende regering om die dinge te stop, hulle draai maar net die koppe weg en sê …. ag wat , net nog ‘n moord. Blankes hou net jul bekke, want anders is julle rassisties HUH!!!!!! moet ons almal blind dom en onnosel wees?, Afgebreek word tot op daardie vlak van dom satanskinders met leë koppe, wat nie eers kan redeneer, self dink, of selfs ‘n hart of ‘n siel het nie ??? Moontlik as ons dit begin aanvaar en gevoelloos staan teenoor die dinge sal ons nie meer “Rassiste” wees nie??”

  8. Willa2 sê:

    Dis sommer sieklik verby. Mag ek so ‘n persoon asb nooit in die hande kry nie. Sulke dinge ontstel my baie, so ek gaan nie verder kommentaar lewer hierop nie.

  9. Ingrid Marais sê:

    Julle weet mos nou al net so goed soos ek dat alles onder die dekmantel van rassisme toegegooi en weggesteek word 👿 Hierdie ding is nie meer sleg omdat dit swart teen wit was nie, dit sou net so bad gewees het as dit wit teen wit was, maar die feit dat daar aanvalle gedoen word met tot 16 mense op ‘n slag en dat hulle dan almal swart is wat ‘n wit gesin uitmoor, maak dit, dit nie rassisme van hulle kan af nie? Ek vra maar net.

  10. Skoor sê:

    Ek verneem in ‘n PRAAG nuusbrief dat die fokker die dogtertjie aan haar hare opgelig het, en haar toe in die kop geskiet het ‘op sy hoogte’

    Die Here moet maar gee dat ek nie ‘n fuse blaas nie. My happy pille is juis op, en dit kan dalk ‘n groot fokop veroorsaak.

    Jy weet, soos huur ‘n grooooot lorrie, en as daai fokkers gery word op MY onkoste na die hof, dan ry jy bo-oor hulle dat hulle koppe oopbars.

    Verstaan my drif? Verstaan dat ek worry oor my happy pills wat op is?

    En dan is daar steeds die blinde bliksems wat glo dis gladnie ‘n rassistiese daad gewees nie. Please man – gaan skryf jou woorde op kakpapier en vee jou daarmee af. Dis about al waarvoor dit goed sal wees…

    Sorry ou Ingrid. Ek is ‘n rassis en ek praat nogal lelik ook! Het sowaar in my jonger dae TWEE manne omgedraai wat hulle as teoloe wou bekwaam. Ai, die lus van die vrou, en wat mens nie als vir die liefde sal doen nie…Ek is effe gevaarlik om aan te hou as maatjie. Sal nie skrik as ek gespam word by jou nie 😆

  11. Bella sê:

    Skoor. Ag nee…..dit is verskriklik, en toe die vark haar klaar geskiet het,het hy haar seker op die grond neer gesmyt. Nou is ek eers kwaad. Die gemors….ek verstaan jou frustrasie ek voel ook so.

  12. Smurfi sê:

    Skorie, moenie worry oor die “Happy pille” nie. ♪ ♫ ♪ ♫ Jy’s onse pel en ons sal by jou staan ♪ ♫ ♫ As mens sulke dinge hoor en lees daagliks dan verloor ons almal onse “happy pille” soos jy sê laat ons dan maar rassiste genoem word en laat net een donnerdag dan in onse pad kom dan kw@k hulle!! Ja en daardie outjies wat se ogies nie wil oopgaan en die waarheid wil sien vir die waarheid nie!! 👿 Hulle se ogies sal sekerlik eers kan oop wanneer die dade hulle en hulle naastes tref, dan sal hulle wil kom huil. Fl@k hulle, .. Hierdie moorde is nou al vir amper 17jaar aan die orde van die dag, , dit is massa moord, en word onder die dekmantel van rassisme toegesmeer en weggepraat! :evil:, te maklik ,.. Ons moet onnosel speel !!! en die moordenaars vergewe en bejammer WTF!!!!! Mens vergewe iemand wat ‘n foutjie maak en jammer is daaroor of so ietsie, maar sulke wreedheid NEEEEEE!! nooit!

  13. Wip sê:

    Hierdie storie het my erg onstabiel gelaat!!
    Ek gee nie om wat mense dink en sê van my nie maar hierdie is verseker ‘n rassistiese aanval gewees. Brutaal en die gedrag van ‘n wilde dier!!! Of is ‘n wilde dier regtig so boos? Ek twyfel 🙄
    Dit maak my naar en hierdie goed moet uit die samelewing verwyder word. Ek sien hulle nie as mense nie – geen normale mens kan sulke dinge aanvang nie. Watse tipe ding doen die goed?
    En ek is so sat dat Apartheid ingesleep word dat dit nou kwansuis ons verdiende loon is vir jare se onreg!!! Twak – mens beweeg vorentoe – nie agter-uit. Want waar gaan dit dan nou stop?? In die volgende hoofstuk is dit dan mos weer ons beurt om revenge neem vir dogtertjies wat koelbloedig doodgeskiet word? Vir oumense wat met strykysters gebrand word (laat hulle eers ly voor hulle vermoor word) of doodgekap word met panga’s. Verkragtings, steel soos barbare want hulle laat lyke agter….
    http://www.beeld.com/MyBeeld/Briewe/Geweld-spruit-uit-vergelding-vir-onregte-20101212

    Die regering van die dag is ‘n mislukking – op die nuus hoor mens die minister van STAATSVEILIGHEID se vrou smokkel met dwelms!!!!!!! Dis verdomp lagwekkend en as mens so kyk dan sien jy hulle voel nie ‘n veer dat hulle daagliks in die hof sit vir korrupte aanklagte en hope ander gemors. Vir my lyk dit asof dit vir hulle n groot prestasie in hulle lewe beteken dat hulle in die hof verskyn….. 🙄 Piesang Republiek!!!!!!!!!!!

    Ons kan nie vorentoe gaan met die regering van die dag nie – HULLE IS ONBEVOEG.

    Verskoon my dus dat ek deesdae net my eie mense in nood help – WIT mense. Ek wil nie meer enige mens help nie – ek doen ook nie meer nie. Maak dit my ‘n rassis? So be it…. want daardie klein “minderjarige swart seuntjie” wat jy gehelp het omdat hy sonder kos en dak oor die kop is….. word 17 en dan skiet hy ‘n onskuldige dogtertjies dood wat op die aarde geen bedreiging vir enige iemand ingehou het nie!! 👿

  14. Ingrid Marais sê:

    Wip, soos jy sê hierdie ding het my gegooi, erg en ver. Ek probeer om nie daaroor te praat nie, ek cope mos nie met sulke goed nie. Dit beteken nie dat ek volstruis taktiek toepas nie, ek sien dinge raak en ek droom lelike drome en hoe meer ek daaroor praat hoe erger word die nagmerries, daarom dat ek ook so lanklaas hier oor die misdaad gepraat het, die vorige keer het ek heel paranoid geraak, maar hierdie ding, die feit dat die kind vermoor is is reeds erg genoeg, maar dat sy eers gemartel is, net die idee dat sy bang was, gehuil het en niemand haar kon troos of vashou nie, dit 😥 ek het nie woorde nie. 😥

  15. Wip sê:

    Net soos jy sê Ingrid – nagmerries, hartseer en pyn!! Maar my woede is op die oomblik te erg om mee te deel!! 😦

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s