Turkey – ala Facebook Maakie

You should try this over Christmas!
Sure to bring smiles from your guests!
 
A new way to prepare your Christmas Turkey.
 

1. Cut out aluminium foil in desired shapes.
 

2. Arrange the turkey in the roasting pan, position the foil carefully. (see picture for details)
 

3. Roast according to your own recipe and serve.
 

4. Watch your guests’ faces…

May your stuffing be tasty
May your turkey be plump,
May your potatoes and gravy
Have never a lump.
May your puddings be delicious
And your pies take the prize,
And may your Christmas dinner
Stay off your thighs! 

 

Advertisements
This entry was posted in Vriende.

11 comments on “Turkey – ala Facebook Maakie

  1. Skoor sê:

    Nou ja, daar het ek nou amptelik kompetisie as resepskrywer! Hierdie ene is darem verdomp oulik!

    More tafelsitters. Hoe lyk julle dan vanoggend soos ‘n klomp met babelas? Ek het julle gese daai wyn wat CC gepos het, het te lank by doeane gele en sonkry. Had julle maar by die tee gebly, was daar nie vanoggend so ‘n stilte nie…

  2. Wip sê:

    Hi Skorie!! 🙂

    Oulike inskrywing facebook maatjie 😉

  3. Smurfi sê:

    Skorie, nee man ek het weer vasgehak daar by die vorige post! hahahaha! Sien nou eers hier is nuwe post.

    Facebook matertjie, dit is baie oulike reseppie, en veral die deeltjie:
    “And may your Christmas dinner
    Stay off your thighs! ” 😆

  4. Smurfi sê:

    Ek sien Bella is ‘Glam Guru toe’ vir vanaand se party, sy was ook daar by die vorige post om te kom hallo sê.

  5. Willa2 sê:

    Skori ek het darem nou omtrent lekker gelag vir die veterjie. Ek het maar vanoggend so stadig met net die een oog op ‘n skrefie geloer om te sien of hy nog sy skoene het. Sien Bella het darem nie die man se liggies weg gevat nie. 😆
    Ek is mal oor hierdie resep. Ek kan my al die gaste se gesig uitdrukkings goed voorstel. 😆
    Cupcake ek het al in Gauteng ook so op ‘n verkeerde bus beland. Glad nie lekker nie, veral as daar nie ‘n berg is nie en jy het geen idee dat die bus in die heel verkeerde rigting ry nie.

  6. Bella sê:

    Maaikies ek loer net gou in vir ñ koppie koffie.

    Facebook maaikie daardie kalkoen is te oulik. Sing ook opera soos Smurfi sou sê. Altyd iets oulik van jou af. Thx hoor.

    Maaikies Chomp is van vandag op op verlof so sy is nie naby haar puter nie. Sy sal ongelukkig nie julle duifies kan antw nie. Julle kan weer vir haar duifies stuur so in die 2 de week in Januarie. Sy sê groete vir julle almal.

    Ek gaan gou al die e-mails lees.

  7. Bella sê:

    Willa2. Nee ek het maar die liggies gelos netnou verdwaal hy ook soos onse Cupcake 😆

  8. Bella sê:

    Smurfi…. Dit was omtrent ñ storie om gou alles mooi te maak vir vanaand. Dit is warm hier en dan brand hulle nog jou kopvel ook so met die droogmaak 😯

  9. Bella sê:

    Lekker aand verder almal.

  10. Nice text & pictures, thank you.

  11. Smurfi sê:

    Bella, hoop jy geniet julle aand uit!! lekker doeks almal!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s