Kersfeesgroete

Spesiaal net vir Smrufi, jy word so van bo af uit die biblioteek dopgehou, want dis vakansietyd en jou generaal maak net seker hy het al die boeke in sy boekrak reeds gelees voordat hy nog gaan koop 😆

Advertisements

15 comments on “Kersfeesgroete

  1. Bobbejaantjie sê:

    Thank you George!

  2. Ingrid Marais sê:

    😆 Bobbie, lyk my dis nog net ons tweetjies wat hier oor is, PK het darem gisteraand kom inloer 😉

  3. Smurfi sê:

    Wat ‘n mooie mannetjie is die George Cloony nie!!! 😉 INgrid jy weet ook net waarvan onse Kombuisdames sal hou! naar waar is onse eie Stevie dan????? onthou hy is en bly nog die Kombuis se mooiste Man en Onse Generaal! …. Ag maar ek sal ‘n glasie klink op ou Georgy ook any time!! 😆

  4. Smurfi sê:

    DANKIE INGRID nou is dit mos Kersfees en Nuwejaar en alles so saam met onse eie Generaal, Jissie, vir wat sal ons so oor die waters gaan staan en loer as die mooieste, sexyste en slimste man van alle manne dan nou hier in ons sonnige SA. is ….. en dan nog onse eie Generaal ♪ ♫ ♪ Generaal generaal soos een vrou sê ons ♪ ♫ Geseënde Kersfees ,… En VOORSPOED vir ons Generaal! ♪ ♫ , en tonne nuwe boeke vir die nuwe jaar!!! ( en Cd’s en ‘n lekker boek self geskryf deur ons Generaal!! 😉 ) ♪ ♫ ♪ Generaal generaal, Dis my se eie self aangestelde “President” vir die toekoms, … Dis reg Generaal Steve Hofmeyr jy moet baie lees want jy moet kan hierdie land van ons regruk.!

    Tree aan alle vrouskapinne en manskappe, ons klink ‘n glasie op onse Generaal Hofmeyr!!! ♪ ♫ ♪ ♫ Sal ons en Generaal Hofmeyr ooit vergeet die goeie oue tyd!!! Hiep hiep hoera!!!!

  5. Smurfi sê:

    “Met ‘n oog wat nie wyk, wat ‘n bars kan kyk!! 😉 Eish! met tonne Eish! ja !!! 😉

  6. Bella sê:

    Ek mis julle verskriklik baie. Smurfi ek sien jy hou die generaal nog lewendig hier in die kebuis, nee maar dis reg.

    Mmmm George is cute, maar nie so cute soos die generaal nie 😉

    Ons kuier nog lekker, Chomp stuur groete vir almal.

  7. Ingrid Marais sê:

    Dankie Bella, groete ook vir Chomp en almal daar saam met jou.
    Smurfi, ek is so bly ek kon jou harkie laat sing 😉

  8. Smurfi sê:

    Ingrid ; gelukkig voel onse Generaal weer hierdie Kersfees gelukkiger as toe hy die een geskryf het,. En ek is so bly vir hom 😉 sy lewe gaan mooi aan en hy is weer gelukkig…… …… maar ongelukkig is dit vir so baie ander mense nog van toepassing, 😦

    KRISMIS IS KLAAR

    Ek sal die storms vir jou stilmaak
    En die winde laat bedaar
    En die lanklaas in jou oê
    Word n’ lied op my kitaar

    “krismis is klaar”

    Ek bel my ma vir wyse woorde
    Want ek mag jou nooit verloor nie
    Sy sê my kind gee net wat jy kan
    Ek sê, ma ek het niks meer oor nie

    “Krismis is klaar”

    Kersfees in my drome
    Kersfees sonder bome
    Ek tel dit op my tone
    Kersfees hierdie somer sonder jou

    Ek sit by mimos vir inspirasie
    Ek sit die ure om en staar
    Want almal wat daar sit
    Is saam, iemand anders daar

    “Krismis is klaar”

    Hulle lag vir mekaar se grappe
    Hulle deel mekaar se wyn
    Met die klink-klang op die borde
    Tik die tyd
    En die pyn verby…….

    “Krismis is klaar”

  9. Smurfi sê:

    Ingrid vir jou wil ek net sê GROOT dankie vir jou pragtige Kombuis, waar ons so lekker kan kom klets, omkrap en aanjaag! Jy is absoluut ‘n wonderlike mens, en laat ons altyd so welkom, en tuis voel. Hier kan ons maar saam huil, lag sing en dans en niemand sal ons kom vertel bly stil, julle raas nie 😉 Want Ingrid laat nie toe dat mense ons kombuis kom lelik maak nie. Ons is trots op onse Ingrid , sy vatti kakki! 😉

    En sommer so vir almal van ons vir die Nuwe Jaar en elke jaar en dag in ons lewens:

    “Keep your loved ones near you;
    Tell them in their ears and to their faces
    how much you need them and love them.
    Love them and treat them well;
    Take your time to tell them “ I am sorry”,
    “forgive me” “please”, “thank you” and all
    Those loving words you know”

    “Nobody will know you for your secret thoughts.
    Ask the Lord for wisdom and strength to express them”

    “Tomorrow is never guaranteed to anyone, young or old.
    Today could be the last time to see your loved ones,
    this is why you must not wait, do it today,
    in case tomorrow never arrives.
    I am sure you will be sorry you wasted the opportunity
    today to give a smile, a hug, a kiss,
    And that you were too busy to grant them their last wish.”

    Hiedie woorde is so waar, ons jaag ons lewens om en gaan nooit regtig stilstaan en dink aan die dinge wat die belangrikstes in ons lewe is nie.

  10. […] kom sê iets: https://ingridventer.wordpress.com/2010/12/21/kersfeesgroete/#comment-7176 en dit laat daai dink ding weer gebeur, dis nou in die lig van ander dinge wat ook vandag gebeur […]

  11. Ingrid Marais sê:

    Baie dankie Smurfi, en dankie vir die inspirasie vir vandag se post wat jy vir my was. Dankie ook die die jaar se saam kuier en jy’s reg en sal nie onreg hier toelaat nie, mens kom vat nie sommer goeds moeds my vriende aan nie.

  12. Bella sê:

    Smurfi. Ek stem saam Ingrid is die beste. Sy doen baie vir ons hier in die kombuis en al sê ons dit nie altyd nie waardeer ons dit verskriklik baie.

    Pragtige en waar woorde Smurfi.

  13. Ingrid Marais sê:

    Dankie Bella, dis sommer ‘n plasiertjie hoor, ek like julle nogal, dis hoekom ek nog nie die deur gesluit het nie 😆

  14. Smurfi sê:

    Jy sien Bella Ingrid laaik ons kwaai, so ons mag maar so bietjie stout wees so in en om die Kebuis! 😉

  15. Bella sê:

    Smurfi praat jy nou van “possible, blinkertjies en waslappies ”
    😆

    Ons moet net nie ons luck try nie.
    😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s