Spesiaal net vir jou

 Even the pretty ones
Are all alone sometime.

Remember the buddy system…
Because two have more fun than one!
Take time once in a while
To just
Enjoy the moment.
When someone tries to surprise you,
Let them think they got away with it.
Don’t worry about what you see in the mirror,
Beauty is in the eyes of the beholder.
Remember, your mother thinks you’re cute…
Even if no one else does.
Always try to do what you are taught,
It can sometimes lead to beautiful things.
Try to give a gentle lift to a friend in need.
Search for the best route to what you’re hoping for.
No goal is too hard
To attain
When you persevere.
Sometimes it’s better to watch from a distance
And plan your next move carefully.
Get to know someone first
Before accepting that he may be your enemy.
Be careful what you put into your body,
Health is too important to ignore.
Present yourself well and mind your manners.
Remember, no matter how much
You resemble your siblings,
You are still unique!
Taking a power nap from time to time
Can put you back
In the pink!
Whenever possible, jump and clap for joy!
And…
Always keep in mind that
The world is filled with marvels…
You never know what awaits around the next bend!  

Advertisements
This entry was posted in Vriende.

30 comments on “Spesiaal net vir jou

  1. Bella sê:

    Môre almal.
    Whahahahaha ek het nou so lekker gelag. Daai eerste katjie se gesiggie is opvreetlik !!!!!! Thx Ingrid ek het dit nou so geniet 😆

    Chomp is vandag terug werk toe. Julle moet tog aan ons dink vandag met die vreeslike hitte.

  2. Bella sê:

    Ingrid ek sien jy het vir bobbejaantjie opgespoor hierbo 😆
    Smurfi waar is jy?

  3. seegogga sê:

    pragtig. Geseende Nuwe jaar!

  4. Bella sê:

    Seegogga dankie hoor. Dieselfde vir jou ook.

  5. Ingrid Marais sê:

    Dankie seegogga, dieselfde vir julle ook. Ek wou nog vir almal sê om hier te gaan kyk: http://seegogga.wordpress.com/2010/12/10/wow-hys-klaar/ julle moet weet hierdie gogga is nie van hier nie! 😉
    Bella, hoop julle kan darem koel bly, doen maar weer soos gister. Ek hoop nie Chompie werk te hard vandag nie, dis bad en nog erger om op ‘n Donderdag te begin werk.

  6. Bella sê:

    Ek het gou gaan loer daar. Seegogga Wow !!!!!

  7. Smurfi sê:

    Skrik ek nou eers wakker en sien julle gesels onder ‘n nuwe topic!! Eish! Smurfi is agter met die tyd so innie nuwejaar!! Hallo almal en seegogga!

    Bella ek is besig om die skilpad hierbo skrik te maak, kyk net hoe skrik hy!! 😆 Hy het sy wee-wee bitter suur geskrik! 😆 Ek sien Platkuif hang ook daar aan die lelie 😆 (dis nou die parra hoor!)
    Moet sê Bobbejaantjie lyk so effe moererig en bedonnerd! iewersters het iemand op haar batteries ge pie.

    Cupcake is nog in haar “Bali” gewaad en loer so vir haarself in die kar spieëltjie 😉 lyk sy nie te fraai nie? 😆

    Bella het die vakansie Scuba diving geleer maar is maar nog baie bang kyk nie hoe benoud lyk sy en hoe groot rek daai ogies daar onner die waters! 😆

    Daai grys kat wat so inloer deur die deur, kan net Skorie wees wat wil kom loer wat maak ons alweer 😆

    Dan sien ek Noodles en Skorie se hond het afgehaak en hul honeymoon baie geniet! ook so by die see! 😉

  8. Smurfi sê:

    Ok. nou gaan ek gou loer daar by Seegogga, sien almal sê dit is WOW!! 😆 so, sien julle weer later!!

  9. Ingrid Marais sê:

    Whahahaha Smurfi, jy ken van …

  10. Smurfi sê:

    Daardie grys en wit kattertjie is sekerlik Chompie, sy is geskok oor die kmbuis soutantes wat so baie twak kan praat! 😆

    Facebook maaikie is die een wat so oor die heining wil kom klouter maar sy beloer ook maar die ou spulletjie innie kombuis eers goed uit! 😉

    Bella daardie perd wat die klippies en coke so uit die bottel sluk,…. is nie dalkies onse kameelperd wat dink hy is nou pure perd nie??? ! Jy weet daai kameelperd wat ons so klim om te sien waar is Vrydag of die Generaal as hy oppad is! 😆

  11. Smurfi sê:

    Om nie eers te praat van die oulike Kombuis kinners wat so stertjies tussen die beentjies sit en soet wees nie! Is hulle nie te oulik so in hul pajamatjies nie? 😉

    Daai wit kat en die muis,…. niemand anders as Ingrid en Hannie nie, Ingrid het weer lekker aangejaag nou kruip sy gaai by Hannie, kyk hoe maak Hannie asof sy kastig niks agterkom nie, Ja, Ingrid papalala! Jy sal moet mooi praat hoor! 😆

  12. Smurfi sê:

    Willa!!! Kan dit jy wees wat daar so in die son lê en bak?? Ek glo amper nie? maar jy word vermis in die verhaal, so dit kan net jy wees hoor! 😆 😆

    Muriel, is maar skamerig,… en het so gebloos toe ons haar langs manlief afgeneem het , wonder waarmee was hulle besig dat hulle so pienk bloos en die koppe so vinnig weggesteek het ??? Uhmmmmmmmm !

  13. Smurfi sê:

    Kan iemand my dalkies vertel wie is die persoon wat daardie eend van ons probeer steel uit die Kombuis se dammetjie??

  14. Bella sê:

    Whahahaha Smurfie is weer op haar stukke vandag. Skerp !!!!!!! 😆

  15. Smurfi sê:

    Bella daardie tweetjies wat so uit die waters spring en show gooi is Seegogga en Toortsie, hulle het die groot show gehad met die bekendstelling van Seegogga se nuwe boek!!! WOW!! … “Ma ek’s verlief!!!” … deur Seegogga ‘n moet om te hê vir alle tieners!!! Kyk net hoe uitbundig bly is onse Seegoggatjie oor haar harde lang ure se werk uiteindelik klaar is!! En die skare het gejuig!!! 😛 KOOP MENSE,.. KOOP!!!! Dis diinge wat kinners MOET weet!

  16. Smurfi sê:

    Die blou geverfde naaldekoker ken ek glad nie moet daar van die “Bos” afkomstig wees of van mars af! skakel onderste poort dat hulle hom kom vang en toetse doen 😯 kan gevaarlik wees!!!

  17. Bella sê:

    Smurfi.
    😆 ja seegogga behoort baie trots op haarself te wees.

  18. Smurfi sê:

    Dit kan dalkies ook Jollie op Patrollie under-cover wees 😕 soek nuus vir Sondag 😆 😆 … maar anyway bel onderstepoort … kan dodelik wees!! 😯 Bederf glo die spysvertering stelsel geweldig en gee mens ‘n geweldige drange om toilet toe te hardloop!

  19. Bella sê:

    Smurfi ek gaan nou vir my ñ vlieg ticket koop en ñ dip kom vat in jou pool? Is dit okey?

  20. Bella sê:

    Smurfi whahahahaha !!!!

  21. Smurfi sê:

    Jissie Bella jy vra nog ??? Dit sal mos feeste wees!!! Sommer alm die Kombuismaters!! “make my DAY!”

  22. Bella sê:

    Shame 2 honde is reeds dood. Hulle eienaars het met hulle gaan stap en die honde het langs hulle inmekaar gesak. Hoe dom kan jy wees? Ek dink daar is baie meer diere dood dit haal net nie koerante nie. Genadiglik begin dit môre koeler raak.

  23. Bella sê:

    Thx Smurfi… Ek kry net gou al die Kaapse kombuismense bymekaar 😆
    Ek weet ek gaan alweer sukkel om Bobbejaantjie in die hande te kry 😆

  24. Bella sê:

    Smurfi. Ek het duifies gekry. Ek sukkel net om die prentjies oop te maak. Sal later weer probeer. Daai boot reis klink hemels 😆

  25. Smurfi sê:

    Bella ek gaan hom vir jou anders stuur sonder die oopmaak van die prentjies! 😉 watch this space!

  26. Smurfi sê:

    Bella ek het die duifie weer gestuur sonder die “Ouma se oopmaaksalfies” dit sal nie nodig wees nie, hulle is klaar oopgemaak jy scroll net af 😉

  27. Smurfi sê:

    Bella; Bobbejaantjie weet presies waar dit is, haar hele familie bly in die omgewing, ek moet eendag vir Ingrid fotos van Bobbyjantjie se familie stuur wat hier by my kom inloer elke dag. 😆

  28. Bella sê:

    Thx Smurfi ek het gekry en geskree soos ek lag. Ek kry toe mos die idee van die vrou met die koeldrank of dop so tussen die klowe. Gaan nou ñ botteltjie yskas water try daar inkry vir die hitte 😆 ek kan gewoonlik al die prentjies oopmaak, maar e-mail is vol nonsens ek sukkel tot om duifies te stuur. Seker maar die hitte 😆

  29. Bella sê:

    Ja jy moet daai fodie instuur so met die hele family 😆

  30. Bella sê:

    Smurfi. Die plan het gewerk 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s