Steve Hofmeyr Musiek

 

 

 

 

Steve Hofmeyr Musiek

.

Advertisements

11 comments on “Steve Hofmeyr Musiek

  1. Bella sê:

    Hiert… Ek laaik, ek laaik. Thx Ingrid. Dis altyd welkom.

  2. Bella sê:

    Smurfi ek laaik die ene waar hy die blou jean aan het 😉 kyk daai boudjies.

  3. Bella sê:

    Okey. Okey ek sal maar alleen sit hier in die kombuis en met myself gesels….. Gelukkig het ek darem iets mooi om na te kyk 😉

  4. Bella sê:

    Ingrid maak jy al planne vir valentyn ?

  5. Smurfi sê:

    Hi daar Bella, toemaar ek kom gou vir jou More sê 😆 En vir almal wat hier kom inloer! julle moet almal lekker daggie hê!!! 😎 so in die verskriklike hitte wat ons nou ervaar, maar ons kla maar nie 😛

    Ja Valhomfeinsdag is op hande, wat gaan julle ouens beplan vir die dag?? Ek het nog nie veel kans om daraan te dink met al die dinge wat moet gereël en gedoen word met die groottrek nie 😆

  6. Bella sê:

    Smurfi…. Dankie tog jy het kom inloer. Ek antwoord my al self hier. Ek gaan uiteet saam met hubby op valentyn….. Smurfi jy moet nie te hard werk nie hoor.

  7. Smurfi sê:

    Waar wat Steve skrywe daar 😉 En ek stem saam met hom dit is Februarie sommer nog die begin van die jaar en ek soek werklik net een lekker lang vakansie!! Die stukkie wat hy geskryf het oor Jacob en die pot lensiesop is baie goed geskryf, klink mos al te waar 😕 Nee kyk skerp is onse Generaal skerp!

  8. Smurfi sê:

    Bellatjie, Ek het al gedink ek moet net sit en kyk of alles nie maar slef wil oppak en oorstap na die nuwe plek toe nie ….. maar nee wat, hulle kyk weer netso terug vir my en wag dat ek moet pak 😆

  9. Bella sê:

    Smurfi 😆 toemaar dit sal ook klaar kom en daarna vat jy ñ lekker vakansie al is dit net vir ñ paar daggies.

  10. Willa2 sê:

    Smurfi die voordeel van trek, ‘n mens raak moeg in gepak, dan begin jy ou opgaar goed weggooi. Wanneer jy uitpak, kry jy nie plek vir als nie en begin dan weer uit gooi. Die enigste probleem is die goed wat jy vir 10 jaar nog nooit gebruik het nie, kry jy skielik nodig sodra jy dit weg gegooi het. Sterkte daar.
    Verbeel ek my of is die outjie se baard grys hier langs die kante?
    Sorry, molle molle almal.
    Bella, sjoe vandag mag bewolk wees, maar dis nogsteeds vrek warm.
    Skori, stuur daar ‘n resep vir Valenteinsdag asseblief.

  11. Smurfi sê:

    Ek gooi omtrent weg!! en gee weg, die vrou wat my huis gekoop het sê wat bruikbaar is en ek nie wil hê nie moet ek net los sy skenk dit dan aan Hospice. So ek sal maar los wat ek nie gaan saamvat nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s