Sonskynmense

Daar kom mense oor die verhoog van jou lewe gestap, sommiges kom saggies verby en verdwyn weer sonder dat jy eers mooi agter gekom het hulle was daar, ander wil jy nie op jou verhoog hê nie en kan nie wag om hulle weer daar weg te kry nie, maar jy skryf nie die script nie so vir nou moet hulle daar wees, die skrywer sal besluit wanneer die tyd reg is vir: exit stage left.  Dan kom daar mense en baie dinkwels dink jy jy wil hulle nie daar hê nie, maar soos wat die script ontvou, kom jy agter dat dit sonskyn mense was wat ‘n ligstraaltjie kom gooi het in die skemer kolletjies, vandag wil ek vir so ‘n sonskyn mens ‘n enkele sonskyn blom kom gee:  Kollega, vriendin, vertroueling, counsellor, buffer net vir jou:

Advertisements
This entry was posted in Vriende.

5 comments on “Sonskynmense

  1. Bella sê:

    Môre almal…Ingrid dis mooi geskryf…soos net jy kan…!!!!!

  2. Cupcake sê:

    Ingrid, ek doop haar nou maar Daffodil. Namens my ook so baie dankie vir die mooi wat jy gemaak het in iemand anders se lewe Daffie. Wat jy gedoen het is groot en dit wys jou harkie is vol lig!

    Lekker dag julle almal en dankie vir Smurfi se mooi versie, ons stuur ôk hugs en hoop sy is gou aangeswiets 😆

  3. Bella sê:

    Okey ek weet nou nie waaroor gaan die geheimsinnigheid nie so ek kan nie saam gesels nie. Lekker daggie vir julle almal ek klok eers uit tot môre.
    Bobbejaantjie is jy alweer vermis?

  4. Ingrid Marais sê:

    Bella, dis iemand baie spesiaal wat iets onskatbaars vir ‘n kind gedoen het, ek sal eendag wanneer die tyd sy loop geloop het alles hier kom vertel, maar ons het mos nou al geleer dat ons eers vir vader tyd moet wag.

  5. Bella sê:

    Môre almal… Ingrid nee dis reg so, ñ mens kan ook nie altyd alles op die blogs skryf nie…ek verstaan hoor. Die Kaap is lekker koel vandag…so ñ regte wintersdag !!! Hoop almal het ñ mooi dag.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s