Net vir Hannie

Home Is Anywhere You Are

There are times when I feel that life’s
Road is endlessly long
But as each day comes to a close
I know where I belong
In your arms I’ve found a harbour
For my soul
And there’s no better place that I know
Cos my

(Chorus)
Home is anywhere you are
And your love is always
My direction
Doesn’t matter if you’re near or far
I will always be there
Home is anywhere you are

Well my mam and papa raised me
Made me what I am
Then you stepped out of my dreams
And you made me a man
Your sweet gift of love
A wonder to behold
When it’s time to come in from the cold
I know

(Chorus)

And I believe that I
Know the meaning of my life
Every time that I look in your eyes
I know

(Chorus)

Advertisements
This entry was posted in hannie.

13 comments on “Net vir Hannie

  1. Bella sê:

    Dis pragtige woorde.
    Het gou vinnig ingeloer vir ñ koppie koffie..ek lees maar nou deesdae Smurfi se koerant hier in die kombuis.
    Kombuismaters waar is julle almal ?
    Kom geseld bietjie..hier is ñ vars koffie elke oggend.

  2. Bella sê:

    Wou sê…..gesels…!!

  3. Willa2 sê:

    Mole, mole almal. Ek was bietjie weg gewees en in tussen het my rekenaar op gepak en het ek al my links en email adresse verloor. Sjoe wat ‘n gesukkel, veral as ‘n mens nie rekenaar geletterd is nie.
    Sjoe dankie, hierdie koppie koffie smaak sommer verentoe. Ek het al so lank gesmag daarna. Julle moet almal ‘n lekker dag he en ek hoop almal is nog wel. Ek sal later probeer al die nuus op vang. Anders kan Bella sommer vir my ‘n kort op somming gee asook van al die koerant nuus. 😆

  4. Bella sê:

    WILLA2…EK KAN DIT NIE GLO NIE !!!! Dis so lekker om van jou te hoor. Dis maar stil hier..al die maaikies is missing 😥 dit gaan goed hier. ek mis net almal.
    Kom sit en vertel alles ek maak gou lekker vars koffie. My e-mail is ook vol nonsens en ek kan nie duifies uitstuur of ontvang nie. Lekker naweek vir almal.

  5. Willa2 sê:

    Bella, dankie vir die koffie. Ek het dit vreeslik gemis. Dit gaan goed soos altyd met my … spek vet en gesond. 😆
    Ons sal daardie lui troepe moet aanspreek, sodat hulle ons maatjies kan gaan soek. Hulle wil heeldag net koffie drink en beskuit eet en niks werk nie.
    Julle moet almal ‘n lekker naweek hê.

  6. Bella sê:

    Dankie Willa2 jy ook hoor..daai troepe het versleg vandat Smurfi missing is..vat mos nie bevele van enige iemand anders nie !!!!!! Gesels maandag weer..wees veilig.

  7. Bella sê:

    Kombuismaters my e-mail is weer reg…ek het dit self reggemaak…ekke slim kind 😆
    Cupcake ek het jou duifies gekry wat jy ook lank terug gestuur het. Dankie hoor..dis pragtig.

  8. Bella sê:

    Môre aan almal uit ñ koue koue Kaap. Hoop julle het ñ great week.

  9. Bella sê:

    Lekker dag verder aan almal..

  10. Bella sê:

    Warm slaap almal..dis baie koud.

  11. Bella sê:

    Môre môre almal.

  12. Bella sê:

    Lekker naweek almal en geniet die rugby môre…gaan ñ harde game wees…veilig wees almal.

  13. Bella sê:

    Ingrid het jy al Sondag gelees..sjoe Kurt word omtrent gekruisig 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s