8 Jan 2013

Die laaste dag van die skool vakansie, 5 weke is verby! Ek kan dit nie glo nie. Vir ou laas geniet die kinders die rondspeel in die water en son. Van more af gaan daar bitter min tyd vir sulke dinge wees, tussen skool en sport sal ons reeds sukkel om huiswerk gedoen te kry.
Ek sal die vervoer mooi moet beplan, gelukkig help Amber se afrigter deur haar vir die atletiek by die skool op te tel en weer daar terug te besorg. Ek ry steeds by Simone en Shandre se naskool verby, die enigste challenge sal wees om deur die spitsverkeer in Randburg te vleg oppad na Hannie toe. Gelukkig het ek by die GP taxis geleer so dit sal ok wees.
As 2013 net teen 75% van die spoed van 2012 beweeg sal dit verby wees voor ons kan kla.
Mooi skooljaar vir almal, mag ons kinders ons trots maak.
Ingrid

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s