Ta-Ta tot more

Vriende, ons gesles more na 17h00 weer, ek’s hier uit, gaan met my gesin onder die bome in die Botanies tuine kuier, aangesien ek dit vir my beste vriend kan toewens moet ek dit ook vir my geliefdes doen.

Mooi middag vir julle.

2 comments on “Ta-Ta tot more

  1. willa2 sê:

    Ingrid geniet dit!
    Gesels later weer.

  2. Wipneus! sê:

    Hoop jy het dit geniet!!!!

Lewer kommentaar